Go 2 Chalets Loskopdam
Beskrywing
Die oopplan-selfsorgeenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n sitarea met 'n platskerm-TV teen die muur met sekere OpenView-kanale. Die eenheid het lugversorging. Melk, suiker, koffie, tee en handdoeke word nie voorsien nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Geraas of harde musiek word nie na 22:00 toegelaat nie.
Net sekere troeteldiere word met vooraf versoek toegelaat en moet eers goedgekeur word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 4 mense. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n sitkamer met 'n platskerm-TV met Open View, asook lugversorging om jou koel in die somer en warm in die winter te hou. Buite is 'n privaat braai-area en onderdakparkeerplek, of skaduryke bome. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad op die perseel. GO-2 is ideaal geleë naby nabygeleë besienswaardighede, soos: gholfbaan, wildritte, visvang, zipline, wildreservaat, visvangcharter, spa, put-put, tennisbaan en 'n aantal restaurante. Ideaal vir vissers met genoeg veilige parkering vir hul bote.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Geraas of harde musiek word nie na 22:00 toegelaat nie.
Net sekere troeteldiere word met vooraf versoek toegelaat en moet eers goedgekeur word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 85%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N11 Plot 73, Across from Kranspoort Vakansiedorp, Loskopdam, 0450, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang