God's Gift Self-catering Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collett-straat 67, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
God's Gift Self-catering Cottage is in Clarens en bied verblyf aan 4 gaste in 2 aangrensende kothuise langs die huis.
Dié oopplan-eenhede is onder 'n ou eikeboom en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisies is elk toegerus met 'n yskas en 'n induksieplaat. Die eenhede het ook 'n TV met DStv.
Die kaggels in elke eenheid is vol hout om 'n vuur mee te maak, maar gaste moet hul eie hout vir die res van die verblyf voorsien.
Die eerste eenheid het gasbraaigeriewe en die tweede eenheid het 'n houtskoolbraai. Daar is veilige parkeerplek op die perseel onder die eikeboom. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, want die eienaars het hul eie troeteldiere wat op die perseel rondloop en daarvan hou om gaste te groet.
Clarens het 'n rits stap-, voetslaan en 4x4-roetes en gaste kan ook riviervlotvaart. Daar is nog ander besienswaardighede en restaurante wat gaste kan verken.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Collett-straat 67, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink God's Gift Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collett-straat 67, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 18