LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by God's Gift Self-catering Cottage | LekkeSlaap
+29

God's Gift Self-catering Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir God's Gift Self-catering Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Harry V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het gevoel soos 'n kuier by baie goeie vriende. Alles was net reg.

Ons is voor die tyd gekontak met verwelkoming en ligging. Ons kamer was skoon, gerieflik en goed ingerig. Marius en Sophia het ons laat voel soos ou vriende by 'n reunie. Ons het lekker gekuier, gebraai en tuis gevoel.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n fees om julle te ontvang. Groetnis tot 'n volgende keer!

God's Gift Self-catering Cottage
Rouzelda V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouzelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwagtinge oorskry.

Vriendelik verwelkom, netjiese plekkie. Alles wat nodig is.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Hoop on weer te sien.

God's Gift Self-catering Cottage
Ziona F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziona F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Absoluut 'n wonderlike plekkie om te bly. Was waarlik lekker en sal definitief weer bespreek daar.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Baie dankie! Was 'n groot lekkerte om julle te ontvang.

God's Gift Self-catering Cottage
Christopher C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, beautiful, close to everything.

Gorgeous little cottage - nice cosy decor, warm fire, homely welcome and a glass of sherry. Great hosts in a great location!

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Thank you for your kind words. Was lovely meeting you guys. Stay safe

God's Gift Self-catering Cottage
Sophia S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars het ons ontvang asof ons familie is wat kom kuier.

Netjiese plekkie, loopafstand van die middedorp. Rustig en veilig! Verlief geraak op die plekkie. Dit is beslis die geld en die reis werd.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Julle was lekker, aangename en vriendelike gaste gewees.

God's Gift Self-catering Cottage
Eileen L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great attention to detail to ensure a comfortable stay.

Only negative was the noise from the acorns on the tin roof when the wind blew.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Thank you Eileen for the kind words.
The acorns, as you would have seen there is a net over the cottage and parking area to avoid the acorns, but I have to admit they (monsters of acorns) even surprised us.
The noise came from our roof (which is not covered, but we had it rectified today).
Please accept our sincere apologies.

Kind regards and stay safe
Sophia

God's Gift Self-catering Cottage
Steven A - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie baie lekker, kan nie wag om weer te gaan nie.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Was vir ons heerlik om julle te ontvang. Groetnis tot 'n volgende keer.

God's Gift Self-catering Cottage
Mario D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en gemaklike plekkie waar jy amper kan wegkruip sou jy so voel.

Daar was twee kleinighede wat ons opgehaal het met die eienaar, maar kan dit vir enige persoon aanbeveel. Was regtig baie meer as wat ons verwag het omdat die prys jou meer bied as wat normaalweg die geval is. Beveel aan vir enige twee persone om te gaan afsluit net uit die middedorp se samedromming en geluide.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer en ons is bly dat julle lekker gekuier by ons. Groetnis, Marius en Sophia.

God's Gift Self-catering Cottage
Rebecca D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca D
Gesin met klein kinders

Friendly hosts, had everything we needed!

Thank you Sophia, for a wonderful stay. Your shower is amazing!

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Rebecca thank your for your kind words. Nice meeting you and thank you for choosing Gods Gift.

Kind regards
Sophia

God's Gift Self-catering Cottage
Stienie F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspanne atmosfeer.

Sophia is die vriendelikste gasvrou! Sy gaan uit haar pad om mens welkom te laat voel. Die cottage is silwerskoon en netjies met alles wat mens nodig het.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Stienie baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Dit was vir ons so lekker om julle te ontmoet!! Hoop ons sien weer. Groete

God's Gift Self-catering Cottage
Antoinette O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en pragtige plekkie.

Die oulikste plekkie en die vriendelikste en mees gasvrye mense. Sal baie beslis weer daar gaan kuier en enige tyd ons vriende en familie aanbeveel om daar te bly.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Dit was vir ons so lekker om julle te ontvang. Dankie vir die terugvoer. Voorspoed vir 2020.

God's Gift Self-catering Cottage
Pieter V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was baie lekker, die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Dankie Pieter. Was vir ons net 'n plesier om julle te ontmoet!

God's Gift Self-catering Cottage
Nieuwman V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nieuwman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek van rus en vrede.

Ek kan God's Gift Self-catering Cottage met 'n oop hart vir enige iemand aanbeveel. Ons het beide vir Sophia en haar man as warm mense-mense ervaar en sien hulle as die ideale hosts. Wat ons op die webtuiste sien adverteer het is presies wat ons gekry het. Baie skoon, ruim, goed toegerus, veilig en privaat, bietjie weggesteek van die besige harwar. Die 3 honde is ook mense-honde en baie vriendelik en liefdevol. Die plekkie is baie goed geleë en was dit 'n bonus om sommer maklik Clarens midde dorp toe te kon stap om die vibe te gaan beleef. Geen gesukkel vir parkering in die son nie, want die motor staan veilig by die huis onder die massiewe koelteboom. Seker skaars 10 minute se rustige stap tot in die middedorp. Ons sal nie eers in die toekoms moeite doen om een van die ander plekke to probeer nie, want ons vind God's Gift 100% ideaal vir 'n lekker wegbreek.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Beste Nieuwman,

Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was vir ons 'n groot heerlikheid om julle hier te ontvang.

Vir ons is dit altyd lekker om te hoor iemand kuier lekker by ons. Ons is bevoorreg om mense te ontmoet was 'n blywende indruk maak.

Groetnis tot 'n volgende keer
Marius en Sophia

God's Gift Self-catering Cottage
Marilise V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V
Saam met vriende

Sophia was baie tegemoetkomend met inkloktyd en datumverandering, die kamer is ruim en skoon. Die ligging is baie rustig, nie in die dorp self nie, maar 'n gemaklike loopafstand van als.

Sophia was baie tegemoetkomend met inkloktyd en datumverandering. Die kamer en badkamer is ruim en skoon en die kombuis het al die nodige toerusting. Die ligging is baie rustig, God's Gift is nie in die dorp self nie, maar 'n gemaklike loopafstand van als, soos die town square. Daar is 'n pragtige wandelpad en Parkrun-roete langs die rivier wat maklik toeganklik is met 'n asemrowende uitsig op die berge wat die dorpie omring.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Dankie vir die terugvoer Melissa dit word waardeer. Ons is bly julle het lekker gekuier en alles geniet.

Dit was vir ons net 'n plesier om julle te ontvang.

Groete,
Sophia

God's Gift Self-catering Cottage
George N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful relaxed place.

Great place, very clean. Warm welcome from Sophia and her husband. Beautiful and friendly pets. The apartment is fully equipped with utensils and a braai area, a place if you need peace and quiet and rest.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Thank you George! It was an absolute pleasure to host you!

Blessings
Sophia

God's Gift Self-catering Cottage
Ane T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Skoon, netjies, warm ontvangs, pragtige plekkie en sal vir seker weer daar gaan bly!

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Ane. Was lekker om julle te ontmoet en ons is bly jul het lekker gekuier.

Groete
Marius en Sophia

God's Gift Self-catering Cottage
Carel M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome gewees om so amper in die natuur te wees.

Die keuse om Clarens te besoek was een groot fees gewees. Dit was ons eerste keer en met sulke vriendelike en warm ontvangs wat ons gekry het van Sophia en Marius sal ons weer soontoe gaan. Dit was awesome gewees en lekker gekuier in die restaurant en winkels. Nogmaals baie dankie!

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Beste Robert,

Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Sterkte met matriek!

Groetnis,
God's Gift Self-catering Cottage

God's Gift Self-catering Cottage
Hele P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hele P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig en privaat.

Baie mooi plekkie. Goed ingerig en die eienaars is baie vriendelik. Dankie vir die gasvryheid.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Liewe Hele,

Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was so lekker om julle te ontvang.

Groete en drukke vir kleinman,
Sophia en Marius

God's Gift Self-catering Cottage
Gerrit V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was regtig lekker. Ek sal net voorstel dat daar 'n net oor die dak geplaas word ook om te keer dat die akkers op die sinkdak val.

Die verblyf was regtig lekker, netjies en mooi. Ek sal net voorstel dat daar n net oor die dak geplaas word ook om te keer dat die akkers op die sinkdak val.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Beste Gerrit,

Baie dankie vir die terugvoer! Ons is bly jul het lekker gekuier.

Dit moes 'n paar "orige" akkers gewees het want daar is nette oor die hele woonstel en ook waar die voertuie staan. Ons vra om verskoning vir enige ongerief.

Groete,
Sophia

God's Gift Self-catering Cottage
Pieter D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Enkelreisiger

Dit was puik en ek het baie lekker gekuier en gerus.

Charné, jy kan gerus mense aanbeveel om daar te bly. Dit was puik en ek het baie lekker gekuier en gerus. Sophia en Marius, baie dankie weer eens. Ek het gevoel of ons dalk familie moet wees. Die elke dag se geselsies om te hoor of alles reg is het ek waardeer. Selfs die honde het my aangeneem.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Beste Pieter,

Dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit. Dit was so lekker om jou by ons te ontvang

Groetnis
Sophia en Marius

God's Gift Self-catering Cottage
Ockie P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike en gemaklike verblyf in die hartjie van Clarens! Fantastiese waarde vir geld en gasvryheid.

Ons het die naweek Clarens besoek vir 'n wegbreeknaweek. Die akkommodasie was baie mooi en gerieflik met alles wat mens kan nodig he en meer. Die huisie is pragtig versier en gemeubeleer en ons het heerlik en sentraal gebly. Die eienaars was uiters vriendelik en gasvry en het uit hulle pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Dit was vir ons lekker om julle hier te ontvang.
Groete

God's Gift Self-catering Cottage
Nelius V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional value for money.

Quirky and quiet place just outside the hustle and bustle of the town within walking distance of all the activities and pubs. My kind of place. Super landlord and his wife. This was a very good getaway place for us and we will be back. Exceptional value for money.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Dit was 'n absolute plesier om julle te ontvang. Baie dankie vir die terugvoer.

Ons sien julle graag weer.

Groetnis
Marius en Sophia

God's Gift Self-catering Cottage
Ronell R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met alles wat jy nodig het.

Baie vriendelike en opregte ontvangs deur Sophia. Plekkie is baie netjies en smaakvol met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gekuier. Baie dankie!

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Baie dankie Ronel. Ons is bly jul het lekker gekuier. Was vir ons 'n voorreg om julle te ontmoet en nogmàls baie geluk met julle huweliksherdenking.
Groetnis,
Marius en Sophia

God's Gift Self-catering Cottage
Justeyn V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justeyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Goeie waarde vir geld, Marius en Sophia baie vriendelik en het lekker by hulle gekuier.

Herman L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uitstekend.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die woonstel was baie netjies en skoon en goed toegerus.Aangesien ons diereliefhebbers is het ons die honde baie geniet. Heerlike koelte vir motor en lekker om onder te ontspan. Ons sal weer gaan.

Johan P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker sal hulle aanbeveel.

Dit was baie gemaklik die gasvryheid was wonderlik.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jul kuier. Altyd lekker om 'n gawe, vriendelike gaste te ontvang.

God's Gift Self-catering Cottage
Willem P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspanne.

God's Gift is 'n baie lekker selfsorg-eenheid wat baie goed toegerus is. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Was vir my heerlik om julle hier te ontvang. Groetnis tot 'n volgende keer.

God's Gift Self-catering Cottage
Henk S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bliss.

Vriendelike ontvangs. Oulike kothuis. Volledig toegerus. Het vriendelike honde geniet.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Beste Henk,

Dankie vir die terugvoer en die woonstel wat julle so netjies agtergelaat het. Dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet en ons is bly julle het die verblyf geniet.

Groetnis tot 'n volgende keer,
Sophia, Marius en die honde

God's Gift Self-catering Cottage
Petro P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Sjoe wat 'n heerlike ondervinding. Die eienaars is regtig opreg en wil jou verblyf net heerlik maak. Ons beveel die plek regtig aan!

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Petro, dit was vir ons 'n voorreg om jul hier by ons te hê. Dankie vir julle mooi terugvoer. Sien uit na julle volgende kuier.

God's Gift Self-catering Cottage
Tersia V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absolute juweel in die buitewyke van Clarens.

Wat 'n bederf om hierdie plek te ontdek! Warm en vriendelike gasheer en -vrou wat na al ons behoeftes omgesien het. Ruim verblyf met alles wat 'n selfsorgeenheid benodig. Plek is prakties ingerig met 'n fantastiese stort en die braai onder die boom was hemels. Naby genoeg aan die plein om te stap, maar ver genoeg sodat jy vreedsaam kan ontspan.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Was n absolute plesier om julle by ons te ontvang.

God's Gift Self-catering Cottage
Sias J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias J
Enkelreisiger

Netjies en 'n mooi ligging.

Was 'n fantastiese wegbreek in die middel van die week.

God's Gift Self-catering Cottage's terugvoer

Dankie liewe Sias. Hoop om jou gou weer te sien.

God's Gift Self-catering Cottage
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collett-straat 67, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljMTM4YTAzLWQyNGYtNGYxZi1iNzU1LWM3MjlkYzkwZjk0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 67 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.521141 28.41738
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!