Goedereede Guest Farm
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Goedereede Gasteplaas, Goree-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Goedereede Guest Farm is 9,8 km buite Robertson geleë op 'n prentjiemooi vrugteplaas. Dit is langs die Breederivier en word omring deur indrukwekkende berge en pragtige heuwels wat toe is onder die fynbos. Dit is 'n werkende vrugteplaas waar gaste die saam kan oes en die vrugte kan geniet.
Die gasteplaas bied 'n verskeidenheid selfsorg-kothuise waaruit gaste kan kies. Al die kothuise het kombuise wat ten volle toegerus is, DStv, WiFi, elektriese komberse, verwarmers en alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke kothuis het sy eie privaat braai-area. Die tariewe sluit braaihout vir die eerste braai in. Daar is ook 'n groot swembad wat gaste kan gebruik.
Goedereede bied aan gaste 'n wye verskeidenhied doendinge soos visvang, voëlkyk, stap, perdry en fietsry.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Goedereede Gasteplaas, Goree-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Goedereede Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Goedereede Gasteplaas, Goree-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom