4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - 9 Loerie Crescent, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Goedgenoeg is 'n moderne, volledig gemeubileerde selfsorg-tuinwoonstel in Hartenbos, stapafstand van die Hartenbos-riviermonding en -strandmeer. Dit is naby die vakansiesentrum van Hartenbos se ATKV-oord, restaurante, 'n winkelsentrum en wateraktiwiteite soos 'n verhitte swembad en waterglybaan om die draai. Kanovaart, visvang en voëlkyk in die aangrensende riviermonding is gewilde aktiwiteite net 'n klipgooi weg.
Die akkommodasie bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die sitkamer het 'n gemaklike dubbelslaapbank wat slaapplek bied vir 2 ekstra gaste. Die kombuis is toegerus met alles wat gaste vir selfsorg benodig, insluitend 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.
Daar is braaigeriewe op die stoep met uitsig oor 'n oulike sytuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Noelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9 Loerie Crescent, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Goedgenoeg het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Loerie Crescent, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang