Golf Beach N5

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Golf Beach N5 is 'n selfsorgwoonstel in die Greenways Gholflandgoed in Strand.

Dié woonstel is gerieflik gemeubileer en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof en mikrogolf. Die sitarea het 'n TV met DStv teen 'n ekstra koste. Die woonstel het ook 'n balkonnetjie met lieflike uitsigte op Helderberg. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area en daar is ook 'n restaurant op die perseel.

Golf Beach N5 is die ideale woonstel vir gholfspelers of diegene wat net op die strand wil ontspan en heerlik op die landgoed wil rondloop.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Golf Beach N5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za