Sentraal Mosselbaai Akkommodasie by Golf Inn Guesthouse | LekkeSlaap
+47

Golf Inn Guesthouse

5 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vanaf 23 Mrt 2020 tot 31 Mei 2020.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17de Laan 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R665 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Golf Inn Guesthouse is in Mosselbaai geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis naby die Mosselbaai-gholfbaan, verskeie winkels, restaurante, swemstrande, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 6 slaapkamers, elkeen gerieflik gemeubileer en ingerig. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n TV met plaaslike kanale, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n muurverwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kamers het privaat stoepe met braaigeriewe.

Gaste het veilige parkeerplek op die perseel gedurende hul verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Golf Inn Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 17de Laan 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golf Inn Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R950
Vanaf R665
per nag (vir 2 persone)
was R950
Vanaf R665
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17de Laan 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1fBm9OaWrfHMKTu1uTBySza77Y6O0dGNmxDjG6Nn0kYckNz1X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R665  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 11 17th Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.184499 22.134839
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za