+28
Selfsorg in Agulhas

Disa Lekka Plek

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

4 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Disa Lekka Plek is 'n selfsorgvakansiehuis vir tot 8 gaste in Struisbaai.

Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort en 'n toilet, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring. Die vierde, aparte badkamer het 'n bad, stort en toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die toonbank of eetkamertafel geniet word.

Die sitarea het 'n TV met DStv, 'n kaggel en WiFI, en dit lei na die stoep wat 'n ingeboude braai het wat toegemaak kan word indien die weer onplesierig is.

Daar is 'n KolKol-warmbad en veilige parkeerplek. Ongelukkig word troeteldiere nie geakkommodeer nie.

Disa Lekka Plek is 700 m vanaf die strand en die hawe geleë, en Struisbaai bied verskeie aktiwiteite soos visvang, kajakvaart, branderplankry en sweefski. Gaste kan in seisoentyd ook walviskyk. L'Agulhas is 4 km ver en daar kan gaste die Kaap Agulhas Vuurtoring besoek of die Cape Agulhas Lighthouse Museum. Daar is verskeie staproetes soos Spookdraai en Rasperpunt.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marizanne S
Gesin met tieners
5.0
Pragtige ruim huis! Ja, dankie, ons het baie lekker gebly!
Apr 2025
Gwenn Nelson N
Saam met vriende
5.0
Amazing. It added to the memories we took with us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Raquel I
Saam met vriende
5.0
Lovely weekend getaway. The house is very spacious, clean and tidy, and we had a lovely stay at Disa Lekka Plek for the second time now...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Jason I
Saam met vriende
5.0
Excellent. Gustav and the hosts went above and beyond to help us as we left our child's cot at home. He organised a wonderful cot for o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Janine D
Gesin met tieners
4.8
Lekker huis! Lieflike huis met lekker groot erf, lekker vir die kinders om te speel. Enigste negatief was die gas nie vooraf nagegaan nie, wat beteken...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 13 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Disa Lekka Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 350
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 8)
Bespreek

13 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2e3365d975f2759e51312d6a641413897880e2900c7fb30ad09b6844a0c1a85057cd3fdf5b72dc3670fcd54dc88a6f14b0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 13 Disa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804002908832 20.051585318246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang