Gone to the Beach Villa
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seagull-weg 28, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 200R3 360 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Gone to the Beach Villa is 'n gerieflike villa in die gesogte Kaapstadse woonbuurt, Scarborough. Dié villa bied slaapplek aan 8 gaste in 3 slaapkamers. Sit op die stoep en kyk uit oor die branders of gaan wandel 50 m tot op die hoofstrand.
Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer en 'n balkon met onbelemmerde see-uitsigte. Die kamer met die see-uitsig het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n komvenster en 'n badkamer. Die kinderkamer het 4 enkelbeddens en 'n badkamer.
Die kombuis het moderne toerusting soos 'n groot yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof en 'n oond. 'n Strykplank en 'n strykyster is gerieflikheidshalwe beskikbaar. 'n Kristalhelder swembad, asemrowende uitsigte, 'n beskutte tuin en parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die TV-kamer het DStv, 'n kaggel en 'n oorgenoeg plek om lekker te ontspan. Daar is ook 'n beskutte, privaat braai-area.
Let asb. daarop dat die villa in 'n stil woonbuurt geleë is waar die bure die rustige omgewing hoog op prys stel. Daarom word partytjies en geraas nie toegelaat nie.
Goedgemanierde kinders en troeteldiere is welkom.
Gone to the Beach Villa is 'n aangename, veilige en rustige strandhuis net 40 minute vanaf Kaapstad se middestad.
Gone to the Beach is nie ’n partytjie-venue nie. Harde musiek, geraas en rumoerige gedrag word nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
John Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Seagull-weg 28, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Gone to the Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scarborough Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seagull-weg 28, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap