Noordhoek Akkommodasie by Gone with the Wind | LekkeSlaap
+16

Gone with the Wind

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Gone with the Wind
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carol D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning is al wat ek kan sê.

Dit was vir beide my en manlief die beste verblyf wat ons nog geboek het. Alles was net perfek, van die uitsig tot die gasvryheid (insluitend Paris en kie). Lee Ann you may! Ons sal enige iemand aanbeveel om Gone with the Wind te probeer. Dit voel of jy in jou eie tuiste is só welkom laat sy jou voel. Skoon, netjies en al die ekstras sonder om 'n skokrekening te ontvang. Die ontbyt soggens is restaurantgehalte in oorvloed.

Gone with the Wind's terugvoer

Baie dankie, Carol.
Ek is so bly om te hoor dat u u verblyf geniet het en hoop dat u binnekort sal terugkeer.

Gone with the Wind
Eduard W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gemaklike gastehuis.

Met ons aankoms by Gone with the Wind is ons deur die eienaar Lee-Ann ontvang wat ons dadelik tuis laat voel het. Alles was verskriklik netjies en haar aandag aan detail is besonders! Ek sal enigiemand aanbeveel om Gone with the Wind hulle eerste keuse vir verblyf te maak in Noordhoek.

Gone with the Wind's terugvoer

Dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie wonderlike resensie te skryf. Ek is so bly om te hoor dat jy jou besoek geniet het. Hoop om jou binnekort weer vir 'n besoek te sien.

Gone with the Wind
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gertiesweg 10 , Belvedere, Noordhoek , Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPbmCZUKdM5BFHRGSzrI6vDmBvscAnltZGqXk44qS948GwqxosW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 10 Gerties Way Belvedere, Noordhoek 7979 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.099701676433 18.39143729936
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za