Plettenbergbaai Akkommodasie by Goose Valley S2 | LekkeSlaap
+23

Goose Valley S2

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goose Valley S2 , N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Goose Valley S2 is 'n selfsorgvakansie-eenheid wat teen Keurboomstrandmeer op die Goose Valley Gholflandgoed, 'n Gary Player-gholfbaan, geleë is. Geriewe en besienswaardighede op die landgoed sluit gholf, tennis, muurbal, restaurant, biblioteek en 'n ryk voëllewe in.

Dié eenheid het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 3 dubbelslaapkamers en 'n enkelbed in die studeerkamer. Daar is ook baddens en storte.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv-kanale. Verder is daar 'n lieflike patio met braaigeriewe. WiFi is by die restaurant en biblioteek beskikbaar.

Goose Valley is uiters kindervriendelik. Dis veilig om hier fiets te ry en gaste kan tennis en muurbal speel. Verder is hier ook 'n swembad, klimrame, 'n trampolien, 'n paadjie na die strandmeer en 'n lieflike restaurant.

Daar is soveel te doen in en om Plettenbergbaai, soos bootvaarte, visvang, wildreservate, 'n brug, walviskyk en pragtige voetslaanroetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Goose Valley S2 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 8 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Goose Valley S2
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Goose Valley S2 , N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goose Valley S2 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goose Valley S2 , N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZDVmYjhmLWI1YjUtNGYxNS1hMTQ4LWYzNTQ2NDc1MWFkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 S2 Goose Valley N2 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.026509342592 23.380239063954
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za