10% af Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
St Michael's-on-Sea Akkommodasie by Gough Heights 6 | LekkeSlaap
+16
+16

Gough Heights 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Gough Heights 6
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sarel M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie skoon en gerieflik en ruim.

Baie goed geleë en wonderlike see-uitsig, sal sekerlik weer daar oorbly.

Gough Heights 6's terugvoer

Baie dankie julle, waardeer, baie bly julle het geniet.

Gough Heights 6
Maartin A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maartin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, goed toegeruste woonstel met pragtige uitsig en lekker kuierstoep.

Heerlik gerus en lekker gekommunikeer met Retha wat deurentyd besorgd was oor ons gerief. Hierdie woonstel sien ons beslis weer!

Tiani D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiani D
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly by Gough Heights. Die plek is skoon en netjies. Ons het die balkon en braaier baie geniet.

Die kombuis is goed ingerig. Die parkeerplek is ongemaklik. Ander gaste het ons verskeie kere ingeparkeer.

Gough Heights 6's terugvoer

Baie bly julle het geniet, lekker dag

Gough Heights 6
Jeff M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff M
Gesin met tieners

Gerieflik en lekker.

Die enigste probleem wat ek sien is dat sie kombuis net groot genoeg is vir 1 persoon op 'n tyd. Verder is dit lekker om op die balkon te sit en kuier.

Cheryl V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V
Gesin met klein kinders

Such a pleasure.

A lovely view with pretty bedrooms and a great balcony, service was friendly and accommodating.

Gough Heights 6's terugvoer

Cheryl,
Thank you for booking with us, it was a pleasure to have you. Thank you, we try our best.
Retha

Gough Heights 6
Charmaine B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Gesin met klein kinders

Was awesome.

Die verblyf is fantasies, daar is alles wat jy aan kan dink wat jy by jou huis kan hê. Net 'n beter mop miskien en die braaier bietjie gebruikersvriendelik maak, is bietjie ongemaklik. Die res was net fantasties gewees. Die toesluitmotorhuis was 'n bonus.

Emma B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Emma B
Gesin met tieners

Baie lekker met 'n pragtige uitsig oor die see.

Dit is 'n pragtige woonstel met al die nodige goed. Naby die see en die winkels. Jammer vir die baie geraas gedurende naweke van die strand af.

Gough Heights 6's terugvoer

Baie dankie Emma.

Gough Heights 6
Riaan V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Perfect.

Good location and very, very friendly owner.

Gough Heights 6's terugvoer

Good day Riaan,

Thank you for your review, glad you enjoyed it.

Gough Heights 6
Daniel L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L
Gesin met klein kinders

Baie netjies. Sal weer daar gaan bly.

Baie lekker daar gebly was letterlik by die see. Pragtige uitsig van balkon af. Als is daar, bring net eie handdoek en skoonmaakgoed saam vir skottelgoed.

Gough Heights 6's terugvoer

Baie dankie vir jul besoek. Ek is bly om te sien julle het dit geniet.

Gough Heights 6
Elize S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met vriende

Die heerlikste vakansie!

Netjiese, skoon woonstel. Goed ingerig met 'n lieflike balkon wat 'n asemrowende uitsig oor die see en strand verleen. Ons het ure op die balkon spandeer en selfs al het dit gereën, kon ons steeds heerlik braai onder die dak!

Stefan W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan W
Gesin met klein kinders

Lekker, maar wees versigtig.

Baie lekker plek, maar ongelukkig midde die Nuwejaarsvieringe waar taxi's en besoekers die kompleks toe parkeer wat toeganklikheid baie beïnvloed. Op die 31ste en 1ste was ons basies vasgevang en kon nie uit of in nie.

Jana P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly! Die see-uitsig is besonders.

Pragtige en gemaklike woonstel met meer as genoeg spasie vir 4 tot 6 mense. Die stoep is lekker groot en het 'n stunning see-uitsig.

Gough Heights 6's terugvoer

Dierbaar, dankie vir jul kuiertjie

Gough Heights 6
Sean S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

An absolutely wonderful getaway, close to all amenities.

Gough Heights 6's terugvoer

Thanks, Sean you were great guests too, glad you enjoyed your holiday.

Gough Heights 6
Byrin T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byrin T
Gesin met tieners

Lekker verby, mooi plek, strand is naby en baie om te doen.

Die mense was vriendelik en behulpsaam. Die woonstel was perfek gewees, kan nie vir meer vra nie.

Gough Heights 6's terugvoer

Thanks Byrin, it was a pleasure accommodating you.

Gough Heights 6
Sonia L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia L
Gesin met klein kinders

Amazing people and place.

Wonderful, friendly people. Would recommend them any time.

Gough Heights 6's terugvoer

Baie dankie Sonia, ek is baie bly julle het die vakansie geniet.

Retha

Gough Heights 6
Fanus R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus R
Gesin met klein kinders

Baie lekker en naby die see.

Naby see geleë en rustige omgewing.

Gough Heights 6's terugvoer

Baie dankie Fanus, ons waardeer die terugvoer. Ek is bly julle het die kuiertjie geniet.

Gough Heights 6
was R480
Vanaf R432
per nag (plek vir 6)
Langtermynverblyf-aanbod 10% af
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
was R480
Vanaf R432
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R480
Vanaf R432
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Crownstraat 19, Gough Heights 6, St Michael's on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7BopAMADFUYp2AMvJGZacshV61BgLbBxnqj9l0Ga8h3f73uDlo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R480, nou Vanaf R432  per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 19 Crown Road Gough Heights 6 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.82197 30.4018
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za