LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gourikwa Nature Reserve | LekkeSlaap
+55

Gourikwa Nature Reserve

Villa Dubbel-suites met slaapbank
was R770
Vanaf R655
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamers het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, 'n TV met DStv, WiFi, 'n yskas en 'n tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n uisig oor die see.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Huisreëls

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Herbevestig asseblief tariewe wanneer jy 'n bespreking maak. Gekwoteer en betaalbaar in ZAR, 15% BTW ingesluit. Tariewe: Dit sluit selfsorgverblyf in en 'n lys van die items wat voorsien word is aangeheg. Maksimum aantal mense in 'n vierslaapplek-chalet is 4 en in 'n sesslaapplek-chalet is 6. Geen karavane mag langs die chalets parkeer word nie, jy kan dit los by die ontvangs-area. Indien jy iets breek sal jy verantwoordelik gehou word en daarvoor moet betaal aan die einde van jou verblyftydperk. Tariewe word gekwoteer per eenheid per nag. Dagbesoeker-tariewe word gekwoteer per persoon. Die restaurant sal vir gaste gesluit wees as dit bespreek is vir 'n troue.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fisherman Kothuis
was R1 080
Vanaf R918
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié huisies is lekker afgesonder en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Daar is ook 1 badkamer, 'n heerlike kaggel, volledige kombuisie. Die onderdakstoep het 'n ingeboude braai met 'n uitsig oor die see. Daar is ook 'n eenheid met 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Herbevestig asseblief tariewe wanneer jy 'n bespreking maak. Gekwoteer en betaalbaar in ZAR, 15% BTW ingesluit. Tariewe: Dit sluit selfsorgverblyf in en 'n lys van die items wat voorsien word is aangeheg. Maksimum aantal mense in 'n vierslaapplek-chalet is 4 en in 'n sesslaapplek-chalet is 6. Geen karavane mag langs die chalets parkeer word nie, jy kan dit los by die ontvangs-area. Indien jy iets breek sal jy verantwoordelik gehou word en daarvoor moet betaal aan die einde van jou verblyftydperk. Tariewe word gekwoteer per eenheid per nag. Dagbesoeker-tariewe word gekwoteer per persoon. Die restaurant sal vir gaste gesluit wees as dit bespreek is vir 'n troue.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gourikwa Kothuis - Wittebroodsuite
was R1 110
Vanaf R944
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié wittebroodsuite het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n TV met DStv, WiFi. Die stoep het 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die see.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Herbevestig asseblief tariewe wanneer jy 'n bespreking maak. Gekwoteer en betaalbaar in ZAR, 15% BTW ingesluit. Tariewe: Dit sluit selfsorgverblyf in en 'n lys van die items wat voorsien word is aangeheg. Maksimum aantal mense in 'n vierslaapplek-chalet is 4 en in 'n sesslaapplek-chalet is 6. Geen karavane mag langs die chalets parkeer word nie, jy kan dit los by die ontvangs-area. Indien jy iets breek sal jy verantwoordelik gehou word en daarvoor moet betaal aan die einde van jou verblyftydperk. Tariewe word gekwoteer per eenheid per nag. Dagbesoeker-tariewe word gekwoteer per persoon. Die restaurant sal vir gaste gesluit wees as dit bespreek is vir 'n troue.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gourikwa-kothuise
was R1 320
Vanaf R1 122
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kothuise is net 40 m van die hoogwatermerk af en het elkeen ononderbroke see-uitsigte. Elke suite het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, en 'n ruim leefarea. Die onderdak stoep het 'n ingeboude braai en 'n lieflike uitsig oor die see. Die eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Herbevestig asseblief tariewe wanneer jy 'n bespreking maak. Gekwoteer en betaalbaar in ZAR, 15% BTW ingesluit. Tariewe: Dit sluit selfsorgverblyf in en 'n lys van die items wat voorsien word is aangeheg. Maksimum aantal mense in 'n vierslaapplek-chalet is 4 en in 'n sesslaapplek-chalet is 6. Geen karavane mag langs die chalets parkeer word nie, jy kan dit los by die ontvangs-area. Indien jy iets breek sal jy verantwoordelik gehou word en daarvoor moet betaal aan die einde van jou verblyftydperk. Tariewe word gekwoteer per eenheid per nag. Dagbesoeker-tariewe word gekwoteer per persoon. Die restaurant sal vir gaste gesluit wees as dit bespreek is vir 'n troue.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R770
Vanaf R655
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgn7nNnek61MB09SWvuW1CuV4mnfN619LNY9GLn3fAZfVUMgOV4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R770, nou Vanaf R655  per nag (vir 2 persone) 61 5 1 5 Buffelshoek Farm Portion 15 Hessequa District 6696 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.383170251129 21.759096086025
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!