Tuinroete Akkommodasie by Gourikwa Nature Reserve | LekkeSlaap
+55

Gourikwa Nature Reserve

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 49 resensies vir Gourikwa Nature Reserve
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Annette D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek vir ontlaai.

Rustigheid en stilte.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Liewe Annette, baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer elke resensie. Ons sal werk maak aan die areas waar ons kan om die kuier by ons te verbeter. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Gourikwa Nature Reserve
Alida V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielerus.

Paradys vir oud en jonk. Stap, fietsry, swem, geen selfoonsein.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Baie dankie Alida vir jou positiewe resensie. Ons waardeer opreg die tyd wat jy ingesit het om ons te laatweet hoe jy oor ons stukkie paradys voel. Ons is bly dat julle die kuier by ons geniet het en ons hoop om julle in die nabye toekoms weer hier te kan verwelkom.

Gourikwa Nature Reserve
Jean V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful with a great view.

Great spot on a beautiful reserve. Our spot was a bit close to the neighbours. Overall the unit was clean but kitchenware, pots and plates a bit dirty. The reserve also needs a clean up with rubbish and plastic lying around, not a lot, but still visible. For the amount you paying I would expect clean kitchenware and reserve.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Thank you for your review, Jean. We appreciate the time you took to help us better our reserve. We will have housekeeping pay better attention to the kitchenware, as for the reserve itself, we try to do clean up as much as possible and to pick up the trash as we go along, unfortunately, we can not yet keep up with the amount that washes out from the ocean. We hope that you enjoyed the rest of your stay and that we will have the pleasure to welcome you again in the near future.

Gourikwa Nature Reserve
Jaco B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende natuurvakansieligging.

Ons het in die dubbel-suites gebly en die ligging is iets om te beleef. Die eenheid is 'n entjie terug in die oord maar die uitsig is pragtig en kyk ons ook uit oor die see. Die eenheid sluit in DStv en dan al die basiese geriewe vir selfsorg. Met ons aankoms het die DStv nie gewerk, asook die WiFi. Ons het die DStv gerapporteer (daagliks) en kon niemand dit regstel. Ons is darem nie ingestel op TV-kyk maar soms is dit lekker om bietjie TV te kyk as dit reën. Die TV het die heletyd wat ons daar was nie gewerk. Die WiFi werk met tye en met tye nie - dit wil voorkom of die sein maar net redelik swak was in ons eenheid. Die eenheid het ook geen besem of mop gehad, en geen toaster. Ons kon dus nie die vloer uitvee, want dit raak maar sanderig na so 3 dae se strand en in uit in die reën. Buiten hierdie was die eenheid baie lekker en die ligging is iets om te sien.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Elke resensie help ons om op die einde van die dag die reservaat vir almal beter te maak en meneer se terugvoer help ons daarmee. Ons vra onverskoning vir die TV asook die WiFi. Ons sal die skoon maak departement dui daarop dat die eenhede beter gereguleer moet word om seker te maak daar is teen alle tye besems en moppe asook toasters in die eenhede waar dit deel van die toerusting is. Ons hoop om julle weer hier te kan verwelkom.

Gourikwa Nature Reserve
Marlize K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marlize K
Gesin met tieners

Staat gemaak op restaurant wat glad nie oop was toe ons daar was nie en ver om te ry na naaste eetplek.

Ons het een dag vroeër uitgecheck en ook gedink ons kry een van die huisies by die see.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Liewe Marlize,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons vra onverskoning vir die restaurant wat ongelukkig nie oop was in die tyd wat julle gaste by ons was nie. Die ou jaar het baie onvoorsiene hindernisse ingehou. Ons sal die resensie gebruik om al die tekortkominge te probeer oplos en dit vir volgende gaste beter te maak. Ons hoop om julle wel weer in die toekoms by ons te verwelkom.

Gourikwa Nature Reserve
Erna V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Although a beautiful venue and stunning villas, there is a few things they can do to make the stay more enjoyable. There is no place in the shower to put your soap and shampoo etc. It must lay on the floor. There was no information booklet about the place and surrounding areas. So we had no idea how many zebras, what kind of antilope were roaming around or any further details. We were there for 5 nights and didn't know where to put dustbin bags etc. as no information is given. The first night we arrived there was no electricity. No fault of the lodge, and they really redeemed themselves by offering everybody a free breakfast the next morning. A nice stay and beautiful area if you love the outdoors and peace and quiet like we do!

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Thank you for your review, Erna. We will use this to make our future guests stay better. We are already busy with equipping the units with the new information booklets. We will be speaking to management about a place to put shampoo and soap in the shower as well as a table on the outside of the shower for a vanity for instance. We apologise again for the unfortunate power outage, but we tried to handle it as best we could. We hope to see you again in the future.

Gourikwa Nature Reserve
Estelle H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Onbeskryflike mooi en rustige plek met prentjiemooi akkommodasie.

Vir die eerste keer in my lewe het ek 'n vakansie gekry wat ek al lankal gesoek het. Stunning omgewing, rustigheid. Vriendelike personeel. 'n Plek wat ek sal aanbeveel vir almal wat ek ken en weer sal besoek vir 'n vakansie.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Baie dankie Estelle vir die mooi terugvoer. Ons is baie opgewonde wanneer ons gaste gelukkig huis toe gaan. Ons waardeer die tyd wat dit u gevat het om vir ons 'n resensie te skryf en ons streef daarna om elke keer net beter te ervaring vir ons gaste te gee. Ons hoop ons sien julle sommer vinnig weer.

Gourikwa Nature Reserve
William H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H

Pragtige natuurskoon.

Lieflike see en fynbos landskap.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer William. Ons is dankbaar dat u die tyd gevat het om ons dag te maak met die goeie resensie. Ons hoop dat u die tyd by ons genoeg geniet het om weer by ons in te boek.

Gourikwa Nature Reserve
Johan E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid is gerieflik en privaat.

Ons was die eerste wat die eenheid gebruik het so als was nie vooraf getoets. Die kaggel se skoorsteen was toe en daar was ook nie spaar beddegoed, wynglase of braaitang.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Liewe Johan, baie dankie vir u terugvoer. Ons onverskoning oor die eenheid wat nie goed getoets is voordat ons gaste daar ingeboek het nie. Ons waardeer dat meneer die tyd gevat het omvir ons 'n resensie te skryf en ons help om die reservaat beter te maak vir toekomstige gaste. Ons hoop julle het die kuier by ons darem genoeg geniet om weer by ons te kom inboek.

Gourikwa Nature Reserve
Kevin P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis reg vir 'n goeie wegbreek van die Kaap af.

Ek kom binnekort weer terug.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Baie dankie Kevin vir die mooi en bevredigende terugvoer. Ons is dankbaar dat u die tyd gevat het om ons die positiewe resensie te gee.
Ek hoop om julle viing weer te sien!

Gourikwa Nature Reserve
Lorraine B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie karig gemeubileer. Sekere items was nie beskikbaar nie. TV-kanale soos in boek aangedui was nie beskikbaar nie.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dat u die tyd gevat het om ons die informasie te gee wat ons sal help om die reservaat te verbeter.
Die eenhede kry almal nuwe informasie boekies in wat al die toepaslike inligting het.
Ons hoop at ons julle weer by ons sal kan verwelkom.

Gourikwa Nature Reserve
Dirk B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste verblyf in pragtige omgewing.

Salig en lieflik! Sal beslis weer besoek. Die huisies is goed toegerus en verskriklik mooi en rustig. Estienne by ontvangs was ook baie behulpsaam. Hul het ook 'n camping cot vir ons dogtertjie van 10 maande in kamer reggehad.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Met terugvoer soos die maak dit die moeite werd om elke dag ons werk tot die beste van ons vermoë te doen.
Baie dankie Dirk vir die mooi en positiewe resensie.
Ons streef teen alle tye om elke gas gelukkig te maak en ons hoop dat julle ons binnekort weer sal besoek.

Gourikwa Nature Reserve
Marina V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen foto kan die prag van hierdie stukkie paradys regverdig nie.

Wat ‘n ongelooflike ondervinding om vir ‘n rukkie hier te bly en die natuurprag te kon beleef in ‘n rustige omgewing. Die diens was boonop vriendelik en professioneel met netjiese geriewe en fasiliteite wat ingerig is om enige besoeker tuis te laat voel.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Gourikwa Reservaat waardeer dat u die mooi terugvoer gee.
Baie dankie vir u ondersteuning en die mooi woorde na die besoek. Ons is dankbaar dat julle ons mooi omgewing saam met ons kon geniet en tuis voel by 'n huis weg van die huis.
Ons hoop om julle in die toekoms weer by ons te kan verwelkom.

Gourikwa Nature Reserve
Louise G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise G
Saam met vriende

Salig, met die geluid van die see en die reuk van bosse!

Van dat ons daar aangekom het was ek aangenaam verras. Vriendelike ontvangs gehad. Alles is mooi verduidelik. Toe ek die deur van die Fisherman's Cottage oopmaak, het dit gevoel asof ek by my huis was. Alles is netjies en skoon en die feit dat elke kamer sy eie badkamer gehad het, was beslis 'n bonus. Ek is net jammer dat ek vir een aand bespreek het! Daar gaan beslis 'n volgende keer wees en beslis vir baie langer. Die rustigheid van die omgewing en die dreuning van die see is 'n geskenk. Enigiemand wat kla, moet dalk daaraan dink dat jy juis daarheen gaan om van die gewone dinge te ontsnap. Die feit dat daar nie selfoonopvangs is nie, maak nie regtig saak nie. Die feit dat daar wel WiFi is, maak 'n verskil. Baie dankie vir die geleentheid om hierdie pragtige deel van ons mooi land te kon ervaar.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Louise, ons wil u graag bedank vir die terugvoer.
Ons is baie dankbaar dat u die tyd gevat het om vir ons en ander te vertel van julle ondervinding op Gourikwa.
Ons is bly julle het die Gourikwa Cottages geniet en ons hoop om julle binnekort weer hier by ons te verwelkom en weer ons stukkie paradys met julle te deel.

Gourikwa Nature Reserve
Hanlie C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die mooiste plek op aarde!

Skoon, netjies, mooi!

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Hanlie, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit baie!
Ons hoop dat ons julle weer hier by ons kan verwelkom sodat ons die natuurskoon en ons stukkie paradys weer saam met julle te kan deel.

Gourikwa Nature Reserve
Shireen P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die naweek was baie lekker en rustig.

Die plek is regtig lekker as jy wil ontspan en bietjie wegbreek. Ons sal definitief weer kom kuier, maar die keer in een van jul huisies naby die see.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.
Ons waardeer dit baie en ons hoop om binnekort julle weer hier te verwelkom in die huisies naby aan die see.

Gourikwa Nature Reserve
David V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
David V
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Pragtige omgewing. Netjiese verblyf. Ongelukkig geen winkels naby nie.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Baie dankie vir die terug voer David. Ons waardeer dat u die tyd gevat het om ons te help om die reservaat beter te maak.
Ons vra onverskoning dat ons nou eers reageer op die resensie en sal die nodige departemente in kennis stel van die probleme.
Ongelukkig is ons 'n entjie weg van die samelewing, maar ons hoop om ons winkel te verbeter om gaste beter te kan help.

Gourikwa Nature Reserve
Lurette B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurette B
Gesin met klein kinders

Baie netjies, lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die villas is groot en goed toegerus. Dis net jammer die villas sit nie voor by die see soos wat ons verwag het nie.

Salomé V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende omgewing.

Ons verblyf by Gourikwa Nature Reserve was onvergeetlik. Om wakker te word met die gedruis van die branders vroeg in die oggend was fantasties. Die omgewing is pragtig, die verblyf is baie netjies en modern en die diens is puik.

Marisa B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B
Gesin met klein kinders

Rustigheid.

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan. Definitief langer. Pragtige natuurskoon. Skoon en netjiese huisie. Good job Gourikwa!

Louis V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, baie netjiese verblyf.

Ons het in een van die Vissershuisies gebly. Wonderlike naweek.

Douwene O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douwene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike natuurskoon!

Vriendelike diens. Pragtige omgewing. Wonderlike huisies ─ ons het voor by die see gebly.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Good day Douwene,

Thank you for the wonderful feedback we are happy you enjoyed your stay with us.

Hope to see you soon, keep well.

Regards,
Shareen

Gourikwa Nature Reserve
Johan M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Gourika Natuurreservaat was werklik aangenaam.

Die huis waar ons gebly het was heerlik privaat en goed toegerus. Die uitsig op die see en natuurlike plantegroei was regtig spesiaal. Ontvangs was professioneel en vriendelik. Ons sal beslis in die toekoms weer daar gaan vertoef.

Andre C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Mooi.

Baie mooi ligging. Blyplek was lekker.

Rudolph P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Die eenhede was mooi skoon en goed toegerus en die eenhede was goed geleë.

Riaan G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kan jy jou batterye "charge".

Vriendelike ontvangspersoneel. Verblyf was uitstekend. Daar is nie baie om te doen behalwe visvang. As jy wil rus is dit die plek.

Ellie C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om net te ontspan en kop skoon te maak.

Pragtig, kan nie nader aan die natuur kom nie. Plek om te ontlaai en jouself weer te vind.

Allenore D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allenore D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging vir ontspanning.

Pragtige uitsig en omgewing! Beslis een van my gunsteling plekke om te bly, sal beslis weer daar kom bly!

Andre G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geboek vir 2 nagte maar net 1 nag gebly.

Baie vriendelike ontvangs, maar dit kan nie opmaak vir die volgende nie: 'Kitchenette' sonder enige borde of ander eetgerei? Braai is beskikbaar, maar kan nie gebruik as daar geen eetgerei is nie? Ons kon nie die restaurant gebruik as 'n alternatief nie, want dit was gereserveer vir 'n troue. Besig om te bou op die perseel en het nie veilig gevoel om alleen daar te wees nie. Uitsig oor die see soos op die webwerf geadverteer is nie die uitsig by alle eenhede nie. As ons bewus was daarvan het ons nie geboek nie. Rommel (toiletpapier en asblikdeksel) voor die eenheid. Bad- en stortwater was donkerbruin gewees.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Hi Andre, Dankie vir jou boodskap. Ons het baie probleme met die kamers waarin julle gebly het siende dat net 5 van die 15 wel kitchenettes in het. Ons begin egter Maandag met konstruksie en gaan vir elke eenheid 'n volledige kombuis in bou met groot yskas, mikrogolfoond en selfs 'n konveksie plaat. Hoop as julle volgende keer kom dan kan julle in die huisies nader aan die see bly. Ons hoop om teen einde September met alle konstruksie klaar te wees en dan kan die lewe terugkeer na normaal. Ek glo julle het egter lekker gekuier nadat ons eetgerei vir julle geneem het.

Gourikwa Nature Reserve
Anrika D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anrika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onspannend, ervaar die natuur en kon myself weer vind.

Die huisie is baie oulik saamgestel en ligging is ideaal om te ontsnap van die stad. Rustig en natuur is baie mooi!

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Hi Anrika, Baie dankie vir jou pragtige boodskap. Dis voorwaar 'n plek om jouself te vind. Hoop ons sien gou weer.

Gourikwa Nature Reserve
Cobus J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus J
Gesin met tieners

Rustig, veilig en weg van gewoel.

Heerlike plek om net te kom rus. Natuurskoon is pragtig en die geriewe is van hoë standaard.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Hi Cobus, Baie dankie vir jou boodskap. Hoop julle het lekker gerus. Kom maar so nou en dan om asem te kom skep.

Gourikwa Nature Reserve
Charles C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Gourikwa kan meer aandag aan kliënte gee en seker maak dat die skoonmaakspanne 1 of 2 keer in mens se week verblyf die eenheid kom skoonmaak. Hulle kan selfs nuwe handdoeke elke 2de dag bring. Die hulp en diens is goed indien jy na die kantoor / ontvangs stap, maar verder sien of hoor jy van geen werknemer. Daar sal aandag gegee moet word aan behoorlike veiligheidsplanne of risikoplanne vir gaste. Daar is geen selfoonsein nie, wat wonderlik is, maar 'n risiko kan inhou. Kan dalk aanbied om mens 1 keer gratis rit deur die oord te neem. Die eenhede is nie behoorlik goed skoongemaak nie, alhoewel dit skoon is, kon mens op die vloer sien dit word selde diep skoongemaak. Die plek is wonderlik en die mense wanneer jy hul sien is behulpsaam, gaaf en vriendelik. Die beddens slaap baie lekker en die kwaliteit van sitkamerstel en meubels is goed! Die kluis was nie oop nie of het nie gewerk nie, maar omdat niemand daar inkom nie is alles veilig. Eenhede is mooi in stand gehou en mooi geverf! Die fisante is interessant en 2 uile wat daar woon is pragtig. Oor die algemeen was alles skoon en netjies en rustig. Definitief 'n plek waar mens sielsrus kry terwyl jy braai en kyk en luister na die branders wat breek op rotse! Die plek is ook redelik sentraal met so halfuur se ry van Mosselbaai en Hartensbos af, asook Stillbaai, Boggemsbaai en Vleesbaai. Jy sal glad nie voel jy word vertrap deur die Transvalers as jy daar in Desember sou vakansie hou nie. Jy kan ook vinnig in die kar spring en op die netjiese en goed instandgehoude teerpad 'n restaurant gaan opspoor by een van die menigte bekende dorpe om jou!

Willem L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geweldige ontspanning by het geluid van de branders.

Een baie mooie natuurplek so na aan die see. Daar is al wat (volwasse) mense nodig het. Wat vir my baie jammer is: Alles in Engels. Julle mag maar bietjie trots op Afrikaans wees, dis 'n taal. Gelukkig is julle medewerkers in Afrikaans aanspreekbaar.

Jinny P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jinny P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely location, peaceful and private.

We enjoyed our one-night stay at Gourikwa.Our Fisherman's House was well situated with a sea view. The house was clean and neat and comfortable. One negative was hard pillows! Kitchen is well equipped. We will return one day.

Kobus B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B

Rus en vrede. Gashere wat jou privaatheid respekteer en tog seker maak dat jy alles het en kry wat jy nodig het.

Dit is nie 'n plek vir almal nie. Jy moet die regte geaardheid hê om hier vakansie te hou. Ons behoefte was bos, weg te kom van alles en almal, stilte, vrede en rus, geen winkels of tegnologie, weg van straat en voertuig, geskree en geraas, na net die natuur en veld en die see se klanke om die siel weer te voed. Verras was ons deur die akkommodasie gerief van die vissershuisies asook ons dag en nag dieregaste uit die veld. Van hier kan jy ook omliggende strande en swemstrande besoek.

Agnes B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Agnes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil, lewe kom tot stilstand.

Ons was vir 'n week in Gourikwa, baie vriendelike personeel, skoon en volledige kombuis, alhoewel min voorbereidingsplek in kombuis. Baie mooi natuur. Wel het ons gevind dat die wandelpaaie baie stowwerig was, die strande erg klipperig, ons moes ver ry vir 'n sandstrand. Daar was geen TV soos wel in die advertensie belowe was, maar ons het wel die WiFi geniet.

Nico S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Dit was regtig stil en rustig, net waarna ons gesoek het.

Charlie H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alleen by die see, lieflik privaat.

Geen gesoute bosbesoeker sal dié plek met sy uitleg en geriewe 'n mis kan gee nie.

Dirk L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon met styl.

Die kamer waarin ons gebly het was pragtig en bied uitsigte op die natuur en see. 'n Sebra het ook laatmiddag kom kuier.

Chris J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles netjies en skoon. Jammer die wind het so gewaai dat ons nie kon braai nie. Zebras kom wei 20 meter vanaf ons voorstoep.

Volgende keer hoop ek om een van die hutte langs die see te kry.

Marlyn L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlyn L
Gesin met tieners

Totale losmaak van die stadsgewoel.

Gourikwa is een van die netjiesste plekke wat ek in 'n lang tyd gesien het. Die eenhede, swembad-area, restaurant en ontvangs is smaakvol gemeubeleer in 'n styl wat by die see pas. Die kleedkamers in die publieke areas lyk en ruik asof dit splinternuut oorgedoen is. Die restaurant se ontbyte is binne verwagting - ons het nie ander maaltye daar geëet nie. Daar is visserman-huisies vir die ernstige vissermanne, 2-persoon eenhede 800 m van die see af, en 4 - 6 persoon chalets reg op die strand. Ons was in 'n 2-persoon eenheid. Dit was baie ruim, met 'n volledige badkamer, klein kombuisie en stoepie wat oor die see daar ver uitkyk. Vir ons doeleindes (vroegoggend langs die see loop en in rotspoele rondloer) was dit net te ver om te loop (teerpad tussen fynbos deur tot by die see). Ek sal die groter eenhede reg op die strand aanbeveel vir daardie gerief, en ook die see wat letterlik op mens se voorstoep is. Ons was daar in Desember vir 'n paar nagte, en dit was ongelooflik winderig. Die sand is poeierfyn en waai by elke gleufie en skrefie van 'n motor in. Die nabye Gourits-dorpie op die Gouritsmond (12 km met 'n redelike grondpad al langs die see) bied nie veel buiten 'n swemstrand met lewensredders nie. Wees rustig as jy die restaurante wil beproef, want mens wag lank. Stilbaai lê na die ander kant van Gourikwa, en is aan te bevele vir 'n besoek. Ek sal weer na Gourikwa gaan.

Francis M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francis M
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging en goeie diens!

Baie lekker gebly in die ''fisherman house'' op die see, die kamers moet net bietjie beter skoongemaak word.

Mark R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

'n Plekkie weg van alles, om net te rus. Die beste melkskommels ooit, en goeie waarde vir geld.

Ronelle B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle B
Gesin met klein kinders

Wat 'n aangename verrassing!

Gourikwa het ons verwagtinge oortref. Ongerepte natuurskoon, oulike huisies en baie vriendelike diens.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Goeiedag Ronelle,

Baie dankie vir jou terugvoering.

Ons hoop om jou en jou familie gou weer te sien by Gourikwa Reservaat.

Groete
Gourikwa span

Gourikwa Nature Reserve
David V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike omgewing

Ons het met ons 2-jarige seun vir twee aande hier gebly. Die omgewing is ongelooflik mooi. Gaan stap in die fynbos en ry die paadjies. Daar is baie om te ontdek!

Cobus C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Indien jy hou van stilte, natuurskoon, weg van mense en gedruis, is hierdie die plek vir jou. Naby aan Mosselbaai en Stilbaai. Dankie Henk en Marelize vir julle gasvryheid. Word sterk aanbeveel.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Hi Cobus,
Baie dankie vir jou terugvoering. Dis wonderlik om te hoor dat julle julle tydjie by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly.
Marelize en Henk

Gourikwa Nature Reserve
Johan K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Enkelreisiger

Rustigheid en stilte - hoor net die geluid van die see!

Vanaf ontvangs is dit net 5-ster! Marelize en haar man, Henk, is 'n fantastiese span! Hulle is vriendelik en behulpsaam. Die chalet is van die beste - baie netjies en skoon. Al die geriewe en nog meer wat jy nodig het. Ek sal beslis weer gaan en ook mense aanbeveel om te gaan!

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Hi Johan

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons het dit so geniet om jou hier by ons te he. Hoop regtig ons sien jou gou weer.

Groete
Marelize en Henk
xx

Gourikwa Nature Reserve
Pieter B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig!

Die hius is baie mooi en skoon. Die klank van die see was heerlik. Wonderlik om weg te breek van die buitewêreld. Henk en Marilize was baie behulpsaam, twee baie vriendelike mense. Het regtig lekker gekuier.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Geagte Pieter
Ons is bly dat julle 'n lieflike ervaring beleef het by Gourikwa Reservaat. Ons hoop regtig om julle gou weer te sien. Groot druk vir Lizzy.
Groete
Marelize en Henk

Gourikwa Nature Reserve
Karen D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Gesin met tieners

Paradys.

Sien gerus die sterre.

Gourikwa Nature Reserve's terugvoer

Hi Karen

Dit was wonderlik om jou en jou familie te ontmoet en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Gourikwa Reserve

Gourikwa Nature Reserve
Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoekplaas Erf 15, Hessekwa-distrik, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgn7nNnek61MB09SWvuW1CuV4mnfN619LNY9GLn3fAZfVUMgOV4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R710  per nag (vir 2 persone) 49 5 1 5 Buffelshoek Farm Portion 15 Hessequa District 6696 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.383170251129 21.759096086025
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za