Grace on Four
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Burtie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Helanie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Die gesinskamer is baie ruim en daar is lugverkoeling asook 'n waaier.
Patrick W - Des 2023
Algehele gradering
Highly recommend the venue. Close to the shopping mall if you need anything.
Elize V - Sep 2023
Algehele gradering
Was 4 dae daar vir boekuitstalling by skool.
Isabel V - Jun 2023
Algehele gradering
Oornag.
Willem Christiaan J - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties gewees.
Natascha L - Feb 2022
Algehele gradering
Was kort, maar baie lekker.
Michelle D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie beleef, en puik diens.
Poen D - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig en gemaklik, dankie.
Gerrit G - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, mooi en netjies.
Chrisna G - Mrt 2020
Algehele gradering
Gasvry, pragtig en beter as my eie huis.
Kobus L - Okt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, vriendelike eienaars en sal beslis weer daar oornag sou dit nodig wees.
Bertie T - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelike mense
AnnÉmariÉ B - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies en goed geleë. Uiters vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.
Maxine C - Des 2017
Algehele gradering
Dit was ‘n absolute plesier om daar te oornag.
Bart S - Des 2017
Algehele gradering
Ons het dadelik tuis gevoel.
Gideon J - Nov 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Jacobus K - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig, gasvry, gerieflik en veilig.
Lees meerStanley N - Aug 2017
Algehele gradering
Easy to locate and very user-friendly, will definitely come back.
Riaan V - Apr 2017
Algehele gradering
Puik!
Lynnette L - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig.
Petro D - Feb 2016
Algehele gradering
Stil en rustige verblyf.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Bekker Straat, , Polokwane, 0787, Limpopo