Grace upon Grace
Kry 30% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 17 Feb 2021 tot 28 Feb 2021.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 13
-
Vanaf
R900R630 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Grace upon Grace is in die vreedsame Clarens in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van Mount Horeb en is minder as 'n uur se ry vanaf die Golden Gate Nasionale Park.
Dié gastehuis is smaakvol versier en bied verblyf in 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte- en enkelbed en 'n stort met 'n private toilet. Elke kamer het 'n yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe, induksieplaat en mikrogolf. Kos kan dus self voorberei word, of daar is 'n wye verskeidenheid restaurante om van te kies. Daar is 'n lieflike eetarea in die tuin en 'n Weber vir braai, asook gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Clarens Gholflandgoed, Clarens Village Bewarea, voetslaan- en 4x4-roetes, asook Clarens Brouery in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Grace upon Grace het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 13