Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granada 304

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R925 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word per bespreking gehef en sal binne 7 besigheidsdae na die uitklokdatum terugbetaal word indien die eenheid in dieselfde toestand as wat dit gevind is, gelaat word en indien als in orde is.

Rapporteer asb. enige skade of teenstrydighede by die kantoor binne 12 werksure.

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie. Gaste mag buite rook. Indien gaste in die eenheid rook, sal hulle die deposito verloor sodat die gordyne, matte en meubels gestoom kan word.

Indien daar meer gaste in die eenheid is as waarvoor daar bespreek is, of die eenheid se maksimum kapasiteit oorskry word, sal gaste die deposito verloor.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Indien gaste DStv wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring. Gaste kan ook DStv by die plaaslike verskaffer in Margate huur. PVR- en Explora-dekodeerders kan ongelukkig nie gekoppel word nie.

Toiletpapier en seep word aan die begin voorsien, maar aangesien dit 'n selfsorg-eenheid is, moet gaste nog koop op hul eie onkostes. Onthou om skottelgoedwasseep en ander skoonmaakmiddels saam te bring.

'n Skoonmaakdiens is beskikbaar tussen 08:30 en 14:30, maar dit is nie op naweke of openbare vakansiedae beskikbaar nie. Dit moet 48 uur voor die tyd gereël word met die instansie en dit moet ook vooruit betaal word aan die instansie. Dit geld moet nie direk aan die skoonmaker betaal word nie. Neem asb. kennis dat die skoonmaakdiens onderhewig is aan beskikbaarheid, veral tydens die spitsseisoen.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 77, Granada 304, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9673390937c1cccad693bb3386bb627d20620ed17c16f73114257c194742dec159028543aa90952b6f636bb20f89bfeaae0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 77 Marine Drive Granada 304 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -30.86135 30.370472
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem