Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gran's Nest B&B and Self-catering

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Gran's Nest B&B and Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Claudette B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette B
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies met 'n heerlike ontbyt elke oggend.

Ons het lekker gebly en elke oggend lekker geëet. Die paaseiers was 'n lekker verrassing vir ons 12-jarige.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

More Claudette, ons is so bly julle het julle kuier geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Yvonne Reis

Gran's Nest B&B and Self-catering
Desiree T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike kuier.

Het baie lekker gebly ja. Ontbyt was van 'n hoë gehalte en meer as genoeg. Die WiFi-opvangs was bietjie sleg binne in die kamer waar ons was. Het navraag gedoen oor dit, maar niks is gedoen nie. Buite die kamer was die opvangs uitstekend. Niks anders het ons gepla nie. Gaan gerus en beleef dit self, waardeer vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Dankie Desiree, vir die positiewe resensie, word waardeer. Groete, Yvonne Reis.

Gran's Nest B&B and Self-catering
Krista J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krista J
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

Dit was fantasties. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Môre Krista, dit was baie aangenaam om jou as 'n gas te hê. Hoop om jou gou weer te verwelkom. Groete, Yvonne Reis

Gran's Nest B&B and Self-catering
Carin M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyster-verblyf in lewende lywe!

Vanaf ons aankoms tot ons uitgeteken het, het alles seepglad verloop. Die kamer was skoon en netjies met al die geriewe soos gelys op die webwerf. Die ontbyt was uit die boonste rakke! Ons sal enige tyd die akkommodasie aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Goeie dag Carin, dankie vir die resensie. Dit was baie aangenaam om julle as gaste te hê. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Yvonne.

Gran's Nest B&B and Self-catering
Dawie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie C
Gesin met klein kinders

Sal weer gaan kuier.

Baie lekker plek! Eienaar baie vriendelik! Lekker elke oggend ook!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Dawie, baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jul weer terug te verwelkom. Bly jul het die kuier geniet. Groete, Nico Reis

Gran's Nest B&B and Self-catering
Johan H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om Danabaai te verken.

Ons het baie lekker gebly. Die personeel se diens was altyd vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Middag Johan, dankie vir die terugvoering. Ons hoop om jul gou weer te sien. Groete, Nico Reis.

Gran's Nest B&B and Self-catering
Jacques L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Saam met vriende

Awesome.

It was stunning. I loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Thank you for the positive review, Jacques. Hope to welcome you again in the near future.

Gran's Nest B&B and Self-catering
Dirk K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Gesin met klein kinders

Die moeite werd om die kalmte en rustigheid van 'n vakansie te geniet.

Dit was beslis 'n oorbly van uitstaande gehalte. Tydens ons aankoms het ons uitstekende hulp ontvang met die aflaai van bagasie en die bekendstelling van die akkommodasie. Die kamer en fasiliteit was baie netjies en voortreflik voorberei. Ons het sommer van die eerste oomblik af tuis gevoel. Die inligting oor besienswaardighede en plekke om te besoek was ook baie welkom omdat dit 'n vreemde area vir ons as eerste besoekers aan die area was. Die ligging van die akkommodasie is baie sentraal en buite die besigheidsarea. Die uitsig is merkwaardig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Baie dankie Dirk vir die terugvoering en positiewe woorde, dit word opreg waardeer. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete van almal by Grans Nest.

Gran's Nest B&B and Self-catering
Amanda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda V

Kersfees wegbreek.

Aangenaam, goeie diens, netjiese kamers. Lugversorging sou welkom wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Dankie, Amanda, vir die terugvoer. Ons sal in die jaar kyk na lugversorging. Hoop om jul weer te sien. Groete, Yvonne Reis

Gran's Nest B&B and Self-catering
Marius P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye mense.

Die verblyf was gerieflik en gemaklik. Kon nie lekker slaap nie, het voëls op die dak gehad wat hele aand besig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Goeie dag Marius, dankie vir die positiewe terugvoering. Soos ons verduidelik het, is die voëlprobleem met pest control opgelos. Groete, Nico Reis.

Gran's Nest B&B and Self-catering
Gerrit E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Heerlike uitspan, pragtige uitsig.

Heerlik gebly, kamer met pragtige uitsig gehad. Die instandhouding is foutloos, alles werk. Lekker ontbyt, die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en het ons op die hande gedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Goeie dag Gerrit, hoop julle het veilig by julle bestemming gekom. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Pas daai pragtige dogters mooi op. Groete, Nico Reis.

Gran's Nest B&B and Self-catering
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D
Besigheidsreis

Baie gemaklik.

Geen probleem met hulle gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Hi Nico, baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om jou weer te verwelkom by ons.
Groete Yvonne Reis

Gran's Nest B&B and Self-catering
Lilanie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker kamer gewees, kamer 4 waar ons was het 'n baie mooi see-uitsig. Alles wat jy nodig het, dit is perfek vir 'n naweek weg en baie naby aan Mosselbaai en orals waar jy wil wees. Beveel dit definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Baie dankie, Lilanie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om jul weer te verwelkom by ons Gastehuis. Groete, Yvonne Reis

Gran's Nest B&B and Self-catering
Anton N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die bad in kamer 1 is heeltemal te klein vir 'n volwasse persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Hi Petrus, dankie vir jou terugvoering.Dit is reg dat die bad klein is. Ons is tans besig met glas paneel om die bad as 'n stort ook te gebruik. Die kamer word oor die algemeen aan ouers gehuur wat babas het. Ek glo die res van jou verblyf en die ontbyt was aangenaam. Ons sal verseker vir jou 'n kamer met 'n stort gee vir jou volgende besoek.
Groete
Yvonne Reis

Gran's Nest B&B and Self-catering
Caroline C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was very good. Everything you need and more.

Fantasmagories.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Hi Caroline, ons sien uit om jul weer te verwelkom. Dankie vir die terugvoer. Groete, Angelique.

Gran's Nest B&B and Self-catering
Karen J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karen J

Oornagverblyf.

Ongelukkig was die rugsakreisigerskamer nie dieselfde kamer soos wat op die foto's aangedui word nie. Ons was 3 mense en die kamer was maar redelik beknop gewees. Ons het vreeslik gesukkel met die gasgeyser in die en-suite badkamer waarna die gasvrou die spaarbadkamer aangebied het vir ons gebruik. Ongelukkig is die badkamer in die gang af en kan dit soms 'n negatiewe beeld skep indien daar ander gaste ook in die huis is. Die kamer/badkamer is ook nie baie prakties ingerig nie - geen rakkie in die stort, hakies/ "rails" om die handdoeke oor op te hang nie, geen handhanddoekie was voorsien nie. Badhanddoeke het nie aangenaam geruik nie en het vlekke op gehad. Een van die handdoeke was ook erg geskeur aan die kant. Die kamer was wel deeglik skoongemaak en sjerrie was voorsien in die kamer, wat 'n oulike gedagte was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Hi Karen, dankie vir die terugvoering.
Die rugsak reisiger kamer is wel klein as gevolg van die badkamer wat bygevoeg is om dit meer gerieflik te maak. Die badkamer wat vir jou in die gang af gegee is om te stort, oor jy nie by die mans wou stort nie, is die oorspronklike rugsak reisiger se badkamer wat op foto's vertoon.
Daar was voorsiening gemaak vir handdoeke en privaatheid aangesien ons almal bewus was dat jy daar sou stort. Ons maak staat daarop om ons reisigers te voorsien met vars handdoeke daagliks.
Daar was daagliks by ontbyt met jou gekommunikeer en kon jy enige tyd beswaar aangeteken het sou jy nie gelukkig gewees het met rug sak reis kamer. Ons wens jou alles van die beste in jou reise voorentoe. Hoop jul het darem die ontbyt wat by prys ingesluit is geniet het.
Vreindelike Groete, Gran's Nest B+B.

Gran's Nest B&B and Self-catering
Eras B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eras B
Gesin met klein kinders

Dit was absoluut fantasties, gevoel soos familie.

Dit was soos om by die huis, weg van die huis, te wees. Die eienaars het jou tuis laat voel en die diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Eras, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Groete

Gran's Nest B&B and Self-catering
Glorelda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glorelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I wish I booked more days at Gran's Nest. Very friendly people.

Beautiful place, close to the beaches and shopping centre. My next visit will only be at Gran's Nest. I love the warm welcome from the owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Thank you Glorelda, for the positive feedback. It was a pleasure having you. We look forward to welcoming you back.

Gran's Nest B&B and Self-catering
Johannes S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S
Saam met vriende

Hulle gaan die extra mile. Was so lekker en rustig!

Great service, sal definitely weer hier book!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Dankie Johan, ons sien uit na jul volgende kuier. Groete, Angelique.

Gran's Nest B&B and Self-catering
Steve V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename bly-ervaring gehad!

Baie vriendelike en behulpsame personeel. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gran's Nest B&B and Self-catering se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.

Gran's Nest B&B and Self-catering
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Comosa-straat 21, Danabaai, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa87ee94ebaa196cf084777849cc3e9ec4bfaab245edde58b7e8500465d3b2a750658a45434a8c8c7d9e8e8f67a1fcebef917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 21 Comosa Street Dana bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194785947214 22.045296606152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem