Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grant Jay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Grant Jay
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Adelia Allman B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelia Allman B
Saam met vriende

Ons het dit geniet.

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berenice B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice B
Saam met vriende

Dit was vir ons 'n slegte ervaring want alles moes ons op vuur doen.

Om eerlik te wees, ons het net die Vrydag daar aangekom toe sit ons met 'n kragprobleem en was die hele naweek sonder yskaste wat nie aangeskakel kon raak nie omdat die krag bly trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tabeth T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabeth T
Saam met vriende

We have time to enjoy ourselves as ladies and share and lift up ourselves.

We did enjoy every moment with my friends and would love to come back again. Was supposed to clock out at 10:00 and we were allowed to stay till 12:00. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anthea A

Quiet seaside town. However, not recommended for a vacation with older children.

Ideal for large groups. Cleanliness in the kitchen was poor. Cupboards were not cleaned. Found an oven pan used in the oven not cleaned; it was rotten, as well as a roaster in the cabinet not cleaned. Kitchen utensils were inadequate, i.e. only one ladle was available. The available utensils are old. No glassware was available to prepare salads. No bakeware. After my stay, I was accused of stealing pillows. I was insulted for leaving trash on the premises (was I responsible for removing trash from the premises?). I was informed afterwards that broken glasses must be replaced; I was not aware, as there is no breakage policy in the advert.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes J

Lekker gebly.

Geen probleme. Die huis kort 'n bietjie aandag. Die water toevoer is nie na wense vir drie badkamers nie. Die pooltafel is glad nie na wense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernhard W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard W
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Die huis is ruim met alles wat jy nodig het. Ek sal beslis weer daarheen wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grant Jay se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet.

Grant Jay
Yvette D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D
Saam met vriende

Dit was baie lekker, alles was gerieflik.

Goeie môre, ek wil net baie dankie sê dat ons van julle woning kon gebruik maak. Dit was baie lekker, ons sal weer van julle hele gebou gebruik maak in die toekoms. Oom was baie vriendelik, hy het selfs 'n rukkie by ons gebly om te kyk dat ons ingesettle is. Daar is 'n paar klein goedjies wat ons onder julle aandag wil bring. * Die badkamer onder by die trap se water loop onder die teëls uit. * Die pooltafel se mat is stukkend en die bene is lam, bv. as ek aanlê om te skiet, leen die tafel saam. Overall het ons die huis geniet, baie dankie, alles was baie gerieflik. Jammer vir die essay. Mooi dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Breyton W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Breyton W
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was die beste wegbreek in 'n paar jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deveron S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deveron S

Beste naweek ooit.

Die huis was die perfekte plek vir 'n kuier met neefs. Beste familienaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grant Jay se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het die naweek geniet.

Grant Jay
Franco R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franco R
Saam met vriende

Good value for money for friends and family in a great location.

The host and serivce offering was fantastic and super friendly. There are a couple of things I would probably recommend changing/improving on for the next guest. See below: Bring your own pots, pans, kettle and cutlery (inc knives). Bring a few lights for the external braai and seating area. Bring your own washing line. Generally the house probably needs a little bit of 'TLC' but the overall experience was good and it's great value for money. Everyone had a great time and the service and response time from the host was 10/10.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grant Jay se terugvoer

Thank you very much. Yes the house needs improvements and we will work on it this year.

Grant Jay
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romansingel 4, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffca0446d06057d96f82719bd85c3dddedccba3dacb35f3852a2fbbec9a23e8421b5cb07a2b6e1ce9c245dd6d3eb9cb39550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 12) 10 5 1 5 4 Roman Crescent Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.807557477084 20.049010352779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem