LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grazia dal Cielo | LekkeSlaap
+34

Grazia dal Cielo

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa Fe-singel 14, La Paloma-landgoed, Big Bay, 7448, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grazia Dal Cielo is 'n outentieke gastehuis in 'n Italiaanse styl wat selfsorgverblyf bied in Big Bay, 'n stil buurt van Bloubergstrand. Blouberg is bekend vir sy pragtige sandstrand en sy asemrowende uitsigte op Tafelberg en Kaapstad. Die strand is net 'n kort entjie van die gastehuis af.

Die akkommodasie bestaan uit 4 en suite-gastekamers wat elk individueel versier is. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n broodrooster, ketel, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in elke kamer. Gratis WiFi is beskikbaar. Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die gastehuis is 30 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe af en 20 minute se ry van die V&A Waterfront af. Dit is ook naby Seaside Village WInkelsentrum en Eden on the Bay Winkelsentrum. Kom geniet gerus egte gasvryheid in ons pragtige deel van die wêreld.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Grazia dal Cielo
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Santa Fe-singel 14, La Paloma-landgoed, Big Bay, 7448, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grazia dal Cielo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa Fe-singel 14, La Paloma-landgoed, Big Bay, 7448, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NTI2ODI2LWUwYzctNGZhZS1hYWViLTA0OTk1NzY1YmYzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 14 Santa Fe Crescent La Paloma Estate 7448 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.782494117237 18.453951606152
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!