Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Great White Accommodation

Selfsorg
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed, 2 driekwartbeddens en 2 badkamers wat elkeen 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Die kombuis is met 'n stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Gaste het toegang tot 'n sitarea, 'n eetarea, 'n swembad en braaigeriewe. Geriewe sluit 'n TV met DStv, linne en handdoeke in. Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid een het 'n see-uitsig vanaf die leefarea.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Wanneer daar 3 of meer eenhede bespreek word, moet ’n skoonmaakfooi van R650 betaal word.

Neem asb. kennis dat indien die bestuur instem dat die huis (3 of meer eenhede) vir ’n geleentheid gebruik mag word, daar ’n breekskadedeposito van toepassing sal wees wat in kontant met aankoms betaal moet word. Dit sal in kontant met vertrek terugbetaal word indien daar nie skade of verlies is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 2 badkamers wat elkeen 'n stort, toilet en wasbak het. Die kombuis is met 'n stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Gaste het toegang tot 'n klein oopplan-leefarea en binnenshuise braaigeriewe. Geriewe sluit 'n TV met DStv, linne en handdoeke in. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Wanneer daar 3 of meer eenhede bespreek word, moet ’n skoonmaakfooi van R650 betaal word.

Neem asb. kennis dat indien die bestuur instem dat die huis (3 of meer eenhede) vir ’n geleentheid gebruik mag word, daar ’n breekskadedeposito van toepassing sal wees wat in kontant met aankoms betaal moet word. Dit sal in kontant met vertrek terugbetaal word indien daar nie skade of verlies is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 2 badkamers wat elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die kombuis is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskas en gasstoof toegerus. Gaste het toegang tot 'n sit- en eetarea, 'n swembad en buitebraaigeriewe. Geriewe sluit 'n TV met DStv, linne en handdoeke in. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Wanneer daar 3 of meer eenhede bespreek word, moet ’n skoonmaakfooi van R650 betaal word.

Neem asb. kennis dat indien die bestuur instem dat die huis (3 of meer eenhede) vir ’n geleentheid gebruik mag word, daar ’n breekskadedeposito van toepassing sal wees wat in kontant met aankoms betaal moet word. Dit sal in kontant met vertrek terugbetaal word indien daar nie skade of verlies is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Gaste het toegang tot 'n klein oopplan-sitarea, kombuis, eetarea, swembad en buitebraaigeriewe. Geriewe sluit 'n TV met DStv, linne en handdoeke in. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Wanneer daar 3 of meer eenhede bespreek word, moet ’n skoonmaakfooi van R650 betaal word.

Neem asb. kennis dat indien die bestuur instem dat die huis (3 of meer eenhede) vir ’n geleentheid gebruik mag word, daar ’n breekskadedeposito van toepassing sal wees wat in kontant met aankoms betaal moet word. Dit sal in kontant met vertrek terugbetaal word indien daar nie skade of verlies is nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Dykstraat 9, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZWQwZjQ5LWI1NTUtNDEwOS05YzM2LWVlOTdjMGI3MzIwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 9 Van Dyk Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.613756 19.355496
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem