35% af Kry 35% af. Geldig vanaf 18 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Bloubergstrand Akkommodasie by Green Cape Coral | LekkeSlaap
+20
+20

Green Cape Coral

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 35% af
  • Vanaf R1 539 R1 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 28, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Green Cape Coral is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Hierdie pragtige, oulike woonstel is een blok van die strand af en bied veilige parkeerplekke op die perseel.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien. Die sitkamer lei na 'n balkon.

Slaapplek

’n Bespreking by Green Cape Coral sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Ligging

  • Coral-weg 28, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 539
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
was R1 539
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
was R1 539
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 28, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d90451b28fc702fb9295c2ee9e23db4310ad46344c7d0e08ea7bcb0dcf201a638c46a4528565cecd1dea75c255aadacf75c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 539, nou Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 28 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.8167556 18.4751309
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za