Green Kalahari Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hummelstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Green Kalahari Guesthouse bied gemaklike en stylvolle akkommodasie en is in Oosterville, Upington in die Noord-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n ontspanne of korporatiewe wegbreek naby 'n verskeidenheid geriewe en vermaak. Die verblyf is omhein en het sonpanele.
Verblyf bestaan uit 5 slaapkamers waarvan 2 omskep kan word in 1 gesinseenheid. Hierdie kamers is smaakvol versier en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe in dié kamers sluit 'n lessenaar, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroërin. Elke kamer het ook DStv met alle sportkanale, gratis WiFi, en 'n privaat stoep en ingang. Die gastehuis is omhein en oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar
Green Kalahari Guesthouse is naby 'n verskeidenheid mediese geriewe, skole, die Kalahari Inkopiesentrum, museums, 'n wildpark en Desert Palace Hotel & Casino waar jy kan gholf speel.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hummelstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Green Kalahari Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oosterville Upington Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hummelstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom