Vermont Akkommodasie by Green Mountains | LekkeSlaap
+31

Green Mountains

3 resensies
Selfsorg
Green Mountains Woonstel
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 'n aparte ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n kind en die sitarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n enkelbed, stoepmeubels en 'n uitsig oor die omgewing.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Die tarief is vir 4 gaste. 'n Addisionele bed is onderhewig aan beskikbaarheid en dit dra 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Green Mountains Tuinkothuis
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tuinkothuis is agter die hoofhuis en beskik oor 'n privaat ingang. Die kothuis het 'n kamer met 'n dubbelbed, 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en die kombuis is toegerus met 'n stoof en ander toebehore. Die badkamer het 'n bad en stort. Franse deure lei na die stoep en tuin. Die see is net 5 minute se stap en Onrus-strand is sowat 2 km ver.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
2 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die tarief is vir 4 gaste. 'n Addisionele bed is onderhewig aan beskikbaarheid en dit dra 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormvoel-singel 41, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1MDNiMmEzLTk1NmYtNDQ1Mi04OTkyLTJkMTAwMWU0NDA2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 41 Stormvoel Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.413861 19.163407
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za