Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenleaf Guestlodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Greenleaf Guestlodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hanlie W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aandete is wel nie beskikbaar soos op die advertensie nie.

Alles baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Namso B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Namso B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

The only drawback is that they do not have a generator for load shedding periods.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven Jonathan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven Jonathan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant overnight stay at Greenleaf.

Good location near the N1 to overnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Heerlik om op die banke te sit en rus na 'n lang dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was exactly what we expected.

Perfect for an overnighter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbare verblyf.

Ons het lekker gebly. Daar was ongelukkig een probleem wat ek nie eers aangemeld het nie; die yskas werk nie. Anders was alles tiptop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa N
Gesin met klein kinders

Aangename verblyf. Warm geslaap ten tye van yskoue weer met heerlike warm water.

Onverwagse reën in Junie. Heerlik warm geslaap. Elke dag is kamer skoon toe ons terugkom van sport.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabiso M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thabiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not bad at all.

The intercom was not answered promptly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en aangenaaam.

Die ontvangs was baie vriendelik en stel jou vinnig op jou gemak. Die kamers is ruim en skoon met baie gemaklike badkamer en stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Goeiedag Bertus,
Baie dankie vir die pragtige woorde! Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te hê. Ons gaste maak dit voorwaar 'n vreugde om die werk te doen. Geniet 'n wonderlike dag.
Tot weersiens,
Greenleaf Team

Greenleaf Guestlodge
Gert V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories!

So rustig. Soveel waarde vir geld. Wonderlike personeel. Ek wil nie vir Greenleaf aanbeveel nie, want ek wil dit net vir myself hê! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Susan, ons is so bly jy het dit hier by ons geniet. Dit doen ons goed om te hoor dat ons gaste gelukkig is, dit is wat ons staande hou. Geniet 'n wonderlike week en baie dankie vir die wonderlike resensie. Greenleaf bestuur

Greenleaf Guestlodge
Lizl F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl F
Gesin met klein kinders

Netjiese ruim kamers.

Was aangenaam verras met die lekker groot kamers en netjiese badkamer. Selfs vars melk in die yskas vir koffie. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het.

Greenleaf Guestlodge
Hayley B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hayley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly dankie!

Verblyf was skoon en netjies. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was elke dag skoongemaak en met nuwe voorraad soos koffie, toiletpapier, ens. voorsien. Ek sal Greenleaf enige tyd aanbeveel. Al voorstel is dat WiFi ook in kamers beskikbaar moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gebly. Die kamers het tans Wi-Fi en ons is bewus van die probleem dat die Wi-Fi nie altyd optel nie. Ons is besig om oplossings te ondersoek om dit reg te stel. So jammer hieroor, dit is tans 'n groot probleem.

Greenleaf Guestlodge
Ruben P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruben P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Beveel hierdie netjiese akkommodasie aan. Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Dankie Ruben.
Geniet 'n heerlike week.

Greenleaf Guestlodge
Gerhard T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T
Gesin met tieners

Die kamers se dekor is so mooi, net soos die res van die gastehuis. Die swembad was 'n lekker bonus.

Elke tree deur die perseel was ons net meer en meer beïndruk. Alles was pragtig. Baie vriendelike ontvangs. Sal altyd weer daar gaan oornag. Prys was regtig baie billik. Perseel is baie veilig. Praftige ruim badkamer ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Baie dankie. Ons is regtig bly om te hoor dat ons gaste gelukkig was by ons. Geniet 'n wonderlike week

Greenleaf Guestlodge
Patritia V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patritia V
Gesin met klein kinders

Heerlike kamers, vriendelike diens en goeie geriewe.

Pragtige ingerigte kamers. Die gemeenskaplike kombuis en swembad was baie nuttig. Klein oase in die stad. Die staff was uit hul pad vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly dat julle ons gastehuis geniet het.

Greenleaf Guestlodge
Hannes M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes M
Gesin met tieners

Netjies en aangenaam!

Gasvrou was baie vriendelik en ontvanklik. Kamers netjies en skoon. Sal definitief weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Hannes baie dankie wonderlike resensie. Dit was heerlik om julle hier te hê. Geniet 'n wonderlike week, Greenleaf bestuur

Greenleaf Guestlodge
Du Toit V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Toit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, gemaklik, goeie diens, naby stadsentrum.

Baie netjiese veilige gastehuis, met vriendelike diens en heerlike groot ontbyt in die oggend. Kamers is heerlik ruim, skoon met alle nodige geriewe. Sal dit beslis in toekoms weer gebruik en vir vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Goeie dag aan die Du Toit's
Baie dankie vir jou pragtige resensie en woorde. Ons probeer regtig om dit so huislik en gerieflik as moontlik vir ons gaste te maak. Ons is so bly dat ons hierin kan slaag. Geniet 'n wonderlike dag. Greenleaf bestuur

Greenleaf Guestlodge
Marelise B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kamer, gasvrye ontvangs.

Ons het heerlik gebly, was baie gelukkig met die gastehuis, ontvangs, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Goeiedag Hester,

Ons is baie bly dat julle jul verblyf hier geniet het! Ons probeer altyd ons bes om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel en dit is altyd lekker om te hoor dat ons daarin geslaag het.

Vriendelike groete,
Greenleef - bestuur

Greenleaf Guestlodge
Marie-louise E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-louise E
Gesin met tieners

Greenleaf was 'n aangename verrassing.

Ons verblyf by Greenleaf was baie aangenaam. Die personeel was vriendelik en die kamers skoon en gerieflik ingerig. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Marie-louise, baie dankie vir jou wonderlike boodskap. Ons probeer ons gaste so tuis as moontlik te laat voel en so bou ons aan 'n wonderlike familie. Geniet julle dag verder.

Greenleaf Guestlodge
Marlize L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was voorwaar uit die boeke!

Sal enige tyd weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Goeie dag Marlize. Vreeslik dankie vir jou wonderlike boodskap. Ons is altyd dankbaar as ons oorbly familie gelukkig hier vertrek. Ons probeer altyd ons bes om julle tuis en welkom te laat voel. Geniet die dag.

Greenleaf Guestlodge
Les W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Les W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good, clean, efficient service. Value for money.

Very friendly, efficient service from the staff. I'd definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Good Morning Les. Thank you so much for the review. I did not get to meet you, but spoke to you on the phone. I am happy to hear that you were happy. We try our best try to be efficient and friendly. We hope to see you again soon.

Greenleaf Guestlodge
Litsitso F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Litsitso F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a convenient place to relax away from home.

The lady at reception was very friendly. The place is beautiful, but they should think of cleaning the pool though because summer is definitely here. Would definitely visit again. The room we had was very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Thank you soooo much for the feedback.

Always appreciated. The pool will be redone soon ;)

Greenleaf Guestlodge
Dalene C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene C
Gesin met klein kinders

Wat 'n wyse keuse om by die gastehuis te bly. Daar was presies alles wat ons nodig gehad het.

Wat 'n vriendelike, skoon, gerieflike gastehuis om by te bly. Sal dit aanbeveel vir al ons vriende. Baie dankie vir die wonderlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Goeie Dag,

Baie dankie vir hierdie boodskap. Ons waardeer jou opinie so baie. Hoop ons sal jou gou weer sien.

Lekker naweek vir jou en jou gesin.
Greenleaf Lodge

Greenleaf Guestlodge
Hanneke W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke W

Die deelkamer was waarde vir geld vir 'n groep. Netjies en gerieflik.

Ek beveel Greenleaf Guestlodge beslis aan vir enigiemand. Dis beslis waarde vir geld. Dankie vir heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Dear Hanneke
Baie Dankie,it was a pleasure having you stay with us
Have a blessed week
Warm Regards,
Ursula

Greenleaf Guestlodge
Fransie C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie C

Pragtige plek met pragtige personeel.

Sal enige tyd weer soontoe wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clifford B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clifford B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm reception.

A nice warm reception on arrival. Quiet and peaceful environment. Honesty bar is great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Dear Clifford,
Thank you so much for your fabulous review and thank you for taking the time to fill in. It really makes a difference. It makes everything worthwhile hearing that guest's were happy.
Kindest Regards,
Roxanne

Greenleaf Guestlodge
Francois B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Besigheidsreis

Al die gasvryheid wat jy sou verwag van 'n gastehuis.

Dit is geleë in 'n woongebied, maar maklik om te kry. Hierdie gastehuis bevat alles wat nodig is. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die kos is smaaklik. Die kamers gemaklik. Verseker 'n plek wat ek sou aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelia W - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adelia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

My huis weg van die huis af.

Hulle het aan alles gedink toe hierdie kamer en badkamer ontwerp is. Die diens is hartlik en vriendelik. Regtig baie gerieflike, gemaklike en luukse verblyf. Ek sal beslis weer by hulle bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenleaf Guestlodge se terugvoer

Thank you so much for a beautiful review. Really warms my heart. We appreciate it so much. Roxanne and Ursula

Greenleaf Guestlodge
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Sisulu-weg 75, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8224c0a1cdf6d1e67de0aeef5b892f99f39b6271c4632a91fc41a07ccd081e402656c7e3010981908f6223327fd2bae37c1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 75 Walter Sisulu Road Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.125617883211 26.185288131237