Kaapstad Middestad Akkommodasie by Greenmarket Place 504 | LekkeSlaap
+21

Greenmarket Place 504

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shortmarketstraat 54 (Hoek van Langstraat), Greenmarket Place Woonstel, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 045 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Greenmarket Place 504 is 'n eenslaapkamerwoonstel in die middel van die moderne Kaapse middestad af. Die woonstelblok het 6 verdiepings en is op die bekende, bedrywige en geskiedkundige Groentemarkplein geleë. Dit kyk oor die vlooimark uit en het 'n manjifieke, direkte uitsig op Tafelberg.

Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-leefarea met 2 dubbelslaapbanke. Die badkamer het 'n bad en 'n stort-oor-bad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas-vrieskas. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n glasbladtafel met sitplek vir 5. Skuifdeure in die leefarea lei na 'n balkon met beeldskone uitsigte oor die stad. Die woonstel het 1 onderdakparkeerplek.

Die woonstelkompleks spog met ' uitstekende 24-uur-sekuriteitstelsel en 24-uur-portierdiens, geslotekringtelevisie, video-interkom vir besoekers, gymnasium, hysbakke en 'n ongelooflike dakswembad met pragtige uitsigte.

Slaapplek

’n Bespreking by Greenmarket Place 504 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Greenmarket Place 504
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Shortmarketstraat 54 (Hoek van Langstraat), Greenmarket Place Woonstel, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Greenmarket Place 504 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 045
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 045
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shortmarketstraat 54 (Hoek van Langstraat), Greenmarket Place Woonstel, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0NzkwMmIzLTk3OTctNDI3YS1hYmIwLWJkZDk0MTQyZmIzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 045  per nag (vir 6 persone) 6 5 1 5 54 Shortmarket Street (Corner with Long Street) Greenmarket Place Apartment 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-00:00 10:00 -33.922164379164 18.420010060072
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za