Groenpunt Akkommodasie by Greenpoint Modern Condo | LekkeSlaap
+26
+26

Greenpoint Modern Condo

Selfsorg
  • Vanaf R1 663 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 49, Portswood Lodge 204, Groenpunt, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Greenpoint Modern Condo is 'n selfsorgwoonstel naby verskeie eetplekke, winkelsentrums, die strandpromenade, Groenpuntpark en die Kaapstad-stadion.

Dié woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n deur wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en 'n wasmasjien. 'n Matras vir 'n kind is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na die balkon met 'n tafel en daar is kroegstoele.

Slaapplek

’n Bespreking by Greenpoint Modern Condo sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofweg 49, Portswood Lodge 204, Groenpunt, 8051, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 663
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 663
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 663
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 49, Portswood Lodge 204, Groenpunt, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fe0917c954299c58becb62b363690ac038568f8270f2727b85495308806437cffb4c7337d24fe5042b820476e3b5e7271c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 663  per nag (plek vir 3) Main Road 204 Portswood Lodge 8051 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -33.9087191 18.4118352
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za