We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Greenwoods Selfsorg | LekkeSlaap
+54

Greenwoods Selfsorg

Selfsorg
Blits-aanbod

Kry 30% af vir verblyf voor 8 Oktober 2022

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Bunton Street 425, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 125 R788 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Greenwoods Selfsorg bied gehalte-verblyf in Garsfontein, 'n buurt in Pretoria. Dié stad is bekend as die Jakarandastad, weens die malvapers bloeisels wat die strate vul. Dit bied ’n aantal natuurlike en kulturele bestemmings, asook noemenswaardige ou geboue en museums.

Verblyf is beskikbaar in 5 grasdak-chalets, elk toegerus vir basiese selfsorg en met sy eie ingang. Daar is 4 eenhede wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die vyfde chalet het slaapplek vir 6 gaste. Elke eenheid het ’n TV met Netflix, gratis WiFi, en ’n toesluitmotorhuis. Addisioneel tot die chalets is daar 'n kothuis met 'n kombuisie wat slaapplek aan 3 gaste bied en 'n luukse gastekamer wat slaapplek aan 2 gaste bied. 'n Battery-stelsel hou die ligte aan tydens beurtkrag.

Gaste kan afkoel in die gemeenskaplike swembad op die perseel en braaigeriewe is beskikbaar.

Pretoria spog met ’n verskeidenheid doendinge soos perdry by die Voortrekkermonument, wildkyk in die Premier Wildreservaat en valskermsweef by die Pretoria Valskermsweefklub. Die verblyf is ook naby hospitale, skole en hoofweë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 113 resensies vir Greenwoods Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Walter Bunton Street 425, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Greenwoods Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 125
R1 125 R788
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 125
R1 125 R788
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Bunton Street 425, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAROKX5laenAxZWp1V8TIJW3iDNE9nCFW3S4mnYjuPeKeTl9468l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 125, nou Vanaf R788  per nag (plek vir 2) 113 5 1 5 425 Walter Bunton Street Garsfontein 0042 Gauteng 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -25.787203 28.298336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem