Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groeneweide Guest Suite

Gastehuis
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gerieflike slaapkamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is koffie- en teemaakgeriewe en veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Groeneweide Gaste-suite
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die drieslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en is ideaal vir paartjies, klein families, enkel- of sakereisigers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer het slegs 'n enkelbed. Daar is 'n stort, bad en wasbak in die beadkamer, asook 'n aparte toilet. Die eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskassie, TV, 'n privaat braai en veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining. Neem asb. kennis dat die eenheid nie volledig vir selfsorg toegerus is nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groeneweidestraat 6, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOBr4kIN80PHZNmmHhjCtxmUTX5PgenVvqWJXKiImb5OM1JAUrI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 24 5 1 5 6 Groeneweide Street Cape Town 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.891113524755 18.611645021581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem