Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groeneweide Guest Suite

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mada Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Groeneweide Guest Suite
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Priya S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priya S
Saam met vriende

It was a wonderful stay. The host was friendly and we enjoyed her company.

I enjoyed my stay! The house was in good condition and the host was wonderful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika O
Gesin met tieners

Doreen is 'n baie goeie gasvrou.

Groeneweide is 'n baie rustige plekkie om te kan bly en ons was baie op ons gemak. Doreen het seker gemaak dat ons niks kort nie, sal graag weer in die toekoms daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marionel B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marionel B
Saam met vriende

Vriendelike gasvrou, skoon en netjiese kamers, rustige en veilige omgewing.

Alhoewel daar nie 'n aparte kombuisie is nie, het die gasvrou uit haar pad gegaan om die nodige fasiliteite te bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula H
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Netjiese plek.

Doreen het ons baie welkom laat voel. Plek netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie W
Gesin met tieners

Heerlike plekkie, vriendelikste gasvrou!

Baie dankie, hoop om binnekort weer daar oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noqhubeni L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noqhubeni L
Gesin met tieners

Great convenient place.

Great hostess, thank you for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trynie C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trynie C
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Netjies, skoon, behulpsaam. Kon dalk 'n opwas en tweeplaatstofie beskikbaar stel vir self-catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M
Besigheidsreis

Vriendelike diens.

Gerieflik en veilig. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanna-let V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna-let V
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Doreen was vriendelik en behulpsaam. Ons het baie gemaklik gebly vir die week en 'n half wat ons in die Kaap spandeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon C
Gesin met tieners

Family stay.

Lovely property and the host is so welcoming. Would definitely book here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en goeie ligging.

Doreen het vooraf en gedurende ons verblyf baie goed gekommunikeer en seker gemaak ons is gerieflik. Eenheid was netjies en skoon met baie spasie. Hoewel ek vooraf geweet het daar is nie kookgeriewe nie sal ek aanbeveel om basiese breekware en messegoed in die eenheid te verskaf. Tee en koffie items word tans voorsien. In geheel sal ek Groeneweide Guest Suite aanbeveel vir gerief sowel as besigheidsreisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raydene B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raydene B

Lieflik, rustig en bekostigbaar.

Tannie Doreen was baie nice en behulpsaam. Sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met vriende

Uitstekend, gasvrou baie behulpsaam.

Baie rustige omgewing, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S
Gesin met tieners

Lekker ruim woonstel. Skoon. Baie lekker geslaap.

Dit was net 'n vinnige heen-en-weertjie vir die tennis (Match in Africa). Ons het baie lekker gebly en genoeg warm water gehad om te stort (5 persone). Die plekkie is mooi en skoon. Stil en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter H
Gesin met tieners

Die verblyf was nie die geld werd gewees wat ons moes betaal per aand nie.

Die enkelbeddens se sponsmatrasse was ongemaklik en het vir my skoonma rugpyn veroorsaak. Die plek word gelys as 'n selfsorg-eenheid maar daar is glad nie 'n kombuis in die 3-slaapkamereenheid gewees nie. Ons is wel 'n mikrogolfoond in 'n hangkas in die hoofslaapkamer aangebied met papierborde en plastiekmesse, vurke en lepels. 'n Plastiekopwasbak is vir ons gegee om ons skottelgoed in die badkamer te gaan was. Daar was geen vadoeke of was sponsies of skottelgoedseep voorsien nie, ons moes ons eie goed gaan koop het. Ons is wel gesê toe ons uitboek die oggend dat ons was welkom om die hoofhuis se kombuis te gebruik. Help nie baie as ons klaar uitgeboek is nie. Daar is vir ons gesê toe ons inboek dat ons nie langer as 2 min mag stort nie en dat ons eers die water moet warm maak in 'n emmer wat dan weer gebruik moet word in die toilet. Let wel die shower het geen waterdrukking nie en dus kom daar nie baie water uit die shower-kop nie. My skoonma kan net bad maar toe ons inboek is daar gesê my skoonma wat 74 is moet shower maar indien sy gaan bad moet dit min water in die bad wees. Daar is nie eers 'n badprop voorsien nie en ons moes dus ons eie badprop aanskaf sodat skoonma darem kon bad. Die enkelbed in die enkelkamer waarop my stiefseun geslaap het, het so geraas dat hy nie kon slaap nie en die bed was so lendelam dat nie ek of my vrou eens probeer het net om op die bed te sit nie want die ding sou uitmekaar val. Ons is gesê ons is welkom om die braaigeriewe te gebruik maar moet net agter ons skoonmaak, dis te verstane maar ons moet die doen met 'n plastiekskoppie en besem (warm kole en plastiek werk nie goed saam nie en daar is ook nie 'n metaalhouer verskaf waarin dit gegooi kon word nie). Daar is ook geen lig van enige soort by die braai nie so ons het ook nooit daar gebraai nie. Toegang tot die eenheid was net deur die glydeur in die hoofslaapkamer. My gesin moes ook daardeur loop om by hul kamers uit te kom. So ek wil graag weet hoe 'n plek adverteer kan word as 'n selfsorg-eenheid as daar nie kombuisgeriewe is nie. Die eienaar het gesê die koffiestasie in die kamer word geklassifiseer as 'n selfsorgeenheid. So ek vra weereens hoe mens kos maak vir 5 mense insluitende pap in die oggende met net papierborde en plastiekeetgerei tot ons beskikking. Die gasvrou het vir ons gesê dat dit wat ons betaal vir die selfsorg-eenheid, ons kan bekostig om elke dag te kan gaan uiteet. Kos vir 5 mense per dag as ons moes gaan uiteet elke dag, werk julle dit maar self uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groeneweide Guest Suite se terugvoer

Die Hattings het ongelukkig nie die advertensie mooi gelees nie. Doreen het gewonder daaroor dat hul so lank in haar gaste eenheid wil bly oor Kers seisoen in n plek wat net braai geriewe en koffie stasie bied. Sy het hulle probeer kontak op 29 Mei, 5 Des en 14 Des, maar hulle nie geantwoord en haar ook nie teruggeskakel soos versoek nie! Toe sy ñ week voor hulle kom uiteindelik vir Mnr Hattingh in die hande kry was hy baie ontsteld, want soos ons bekommerd was dalk die geval kon wees, het hy nie die advertensie reg gelees nie. Sy het vir hom genooi om die nodige saam te bring asook eers die fasiliteite te besigtig voor hul finaal besluit om dit te benut of nie. Sy was ook bereid om n kanselasie te aanvaar (buite die spertydperk), en het ook spesiaal n mikrogolf en paar basiese benodighede aangeskaf om hulle tegemoet te kom. Hulle het op aankoms besluit om die bespreking te behou.

Ons voel nie dat die prys, wat uitwerk op minder as R200pppn oor die Kers seisoen, enigiets behalwe billik is vir die geriewe wat inderdaad korrek geadverteer was nie.

Doreen het oorspronklik versoek dat almal die stort gebruik (in lig van Kaapstad se watergebruik riglyne) maar onmiddelik en met vrywilligheid beaam dat die skoonma natuurlik die bad moet gebruik toe die versoek aan haar gestel is.

Doreen sal die enkel beddens nagaan, en waardeer die terugvoer (haar eerste terugvoer oor die beddens) daaroor asook oor die braai geriewe. Sou hul tydens hul besoek aan haar n tekort aan beligting uitgewys het as probleem by die braai area sou sy natuurlik kon verduidelik dat sy beligting saam met die braai toerusting verskaf.

Terwyl ons die Hattings se terugvoer deeglik sal nagaan, en natuurlik verbeteringe aanbring waar relevant, oorweeg ons dit ook in lig van die groter prentjie - nie net die feit dat hulle ongelukkig was met hule eie keuse, korrek geadverteer en met hulle bespreek voor die tyd, maar ook Groeneweide se 4.8 ster gemiddelde resensies.

Groeneweide Guest Suite
Suzaan C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan C
Gesin met klein kinders

Rustigheid vanself!

Baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornagverblyf.

Ons was baie vriendelik ontvang. Het net 'n oornagplek gesoek vir 'n tydperk wat ons naby hospitaal moes wees. En die plekkie het in ons behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wert B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wert B
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, baie dankie Doreen.

Baie dankie vir die lekker bly, na 'n naweek was dit soos om familie te groet. Seën vir jou Doreen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Uitstekende diens. Net geiser wat moet weer aangesit word om te shower. WiFi nie goed nie. Verder was dit baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Gesin met tieners

Die eienaar het werklik uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Baie netjies, ruim en veilige gastehuis. Die eienaar is self betrokke en gaan die ekstra myl om gaste tuis te laat voel. Ons sal vir seker weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinard C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinard C

Veilig, netjies en 'n mens voel welkom.

Die gasvrou is baie aandagtig, vriendelik, en het ons regtig tuis laat voel. Sy gaan regtig daai ekstra myl om haar gaste se verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Die blyplek is netjies, baie rustig en veilig en voldoen aan al die vereistes wat ons nodig gehad het vir ons drie dae verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico C
Saam met vriende

Ons verblyf geniet en voldoen aan ons verwagtinge.

Aangename en vriendelike ontvangs, baie skoon netjies en toeganklik. Baie sentraal geleë naby aan N1-snelweg. Rustige area naby aan verskeie winkelsentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxanne G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne G
Besigheidsreis

It was lovely staying at the Groeneweide Guest Suite.

Tranquillity, safety, very peaceful don’t even begin to describe my experience, the hostess was very accommodating, and exceptionally friendly, will definitely recommend Groeneweide Guest Suit to everyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was lieflik om by Groeneweide Guest Suite te bly.

Rustigheid, veiligheid en baie vreedsaam begin nie eers om my ervaring te beskryf nie, die gasvrou was baie toegewys en vriendelik, sal beslis Groeneweide Guest Suite vir almal aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groeneweide Guest Suite se terugvoer

Was heerlik om julle hier te hê, altyd welkom!

Groeneweide Guest Suite
Jacqui G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui G

Aangename verblyf. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Veilige plek vir verblyf en parkering. Netjiese en gerieflike kamers met vriendelike gasvrou. Gasvrou behulpsaam met alles wat jy dalk wil weet of benodig. Sal Groeneweide Guest Suite vir almal wat vakansieverblyf in Kaapstad soek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Groeneweide Guest Suite se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde van waardering Jacqui! Dit was werklik 'n groot plesier om julle te huisves en ek sien uit na julle volgende kuier.

Groeneweide Guest Suite
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groeneweidestraat 6, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOBr4kIN80PHZNmmHhjCtxmUTX5PgenVvqWJXKiImb5OM1JAUrI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 24 5 1 5 6 Groeneweide Street Cape Town 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.891113524755 18.611645021581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem