Guinea-fowl Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 268
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jan D - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid.
Magda Ann L - Mei 2024
Algehele gradering
Work related travel but the stay was absolutely lovely.
Michael D - Apr 2024
Algehele gradering
An absolute gem – perfect for an overnight stay.
Lees meerGuinea-fowl Guest House se terugvoer
It was also a pleasure to have you in the guest house, Michael. Looking forward to the next visit. Jan
Craig F - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker ontspannend na lang reis.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Dit was lekker om jou hier te ontvang, Craig. Kyk uit vir die volgende kuier. Jan
Iaan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent gasvryheid.
Talitha L - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie geselskap en restaurante loop afstand vir baie lui mense.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Dit was ook baie lekker om julle in die gastehuis te kon huisves. Kyk uit na die volgende keer. Jan
Madaleen L - Mrt 2024
Algehele gradering
Beskostigbaar. Baie mooi en sentraal.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Dit was baie lekker om jou hier te huiisves, Madeleen. Ons sien uit na 'n volgende kuier.
Marda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Gerhard S - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles goed.
Erno K - Mrt 2024
Algehele gradering
Very friendly host & great location.
Louis M - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon, uitstekende diens.
Yolande S - Mrt 2024
Algehele gradering
N baie lekker oornagverblyf.
Lees meerGuinea-fowl Guest House se terugvoer
Dit was ook baie lekker om jou hier te huisves!
Marthie V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Koos V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gawe verwelkoming.
Kobus B - Feb 2024
Algehele gradering
Stil en rustig, naby aan alles.
Johan O - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige skoon vriendelike atmosfeer.
Tarryn K - Jan 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Nic G - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gebad en geslaap.
Adele T - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Helena N - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik stil om te rus na Kang-pad van Kaap af.
Marinda K - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Jackie H - Des 2023
Algehele gradering
A perfect pit stop.
Estienne P - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Ellie V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Corieta D - Des 2023
Algehele gradering
Sindelike eenvoud.
Chané O - Des 2023
Algehele gradering
Goeie gasheer, gemaklike slaapplek, skoon wasgeriewe.
Eileen B - Des 2023
Algehele gradering
Oornag oppad terug van die Kaap af Gauteng toe.
Wouter V - Des 2023
Algehele gradering
Ons was op deur reis.
Eileen B - Des 2023
Algehele gradering
Oornag verblyf vir 'n groep jong vriende.
Andre P - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Tinus V - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gerus.
Dürr B - Okt 2023
Algehele gradering
'n Aangename ontspannende verblyf na 'n lang dag se reis.
Daryl S - Okt 2023
Algehele gradering
Cosy and very comfortable.
Herman D - Sep 2023
Algehele gradering
Aangename gasheer, vriendelike atmosfeer, goeie verblyf.
Frikkie S - Sep 2023
Algehele gradering
Gasvryheid van Jan is ongelooflik.
Charlene N - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie oornagstopplek as jy op pad is.
Amalie J - Jul 2023
Algehele gradering
Ideaal vir oornag.
Albert Froneman F - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, skoon netjies, veilig en gasvryheid van die beste. Jan het regtig baie moeite gedoen.
Lees meerAlmari R - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf met gasvrye eienaars.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Hi Almari, Dit was ook baie lekker om jou in die gastehuis te kon huisves. Ons sien uit na die volgende keer. Jan
Deon N - Jun 2023
Algehele gradering
Waarde-vir-geld oorslaapplek in Colesberg.
Ben M - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het die gastehuis as 'n oornag-stop gebruik.
Lees meerHeloise O - Apr 2023
Algehele gradering
Oornag verblyf op pad huis toe.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Sam K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustige plekkie.
Freya N - Apr 2023
Algehele gradering
Though it seems clean, it has a very old, musty feel to it.
Fritz O - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig na 'n dag op die pad.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Dit was ook vir ons lekker om aan julle verblyf te kon gee. Jan en Louise
Henry S - Mrt 2023
Algehele gradering
Was just an overnight stay, but very pleasant owners.
Estelle W - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens, sal weer daar gaan bly.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Dankie. Dit was ook baie lekker om julle hier te kon huisves. Jan
Wilma L - Feb 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Dit was baie lekker om julle hier te kon huisves. Kyk uit na die volgende keer. Jan
Daan W - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Ai Daan, dis omdat julle sulke lekker gaste was om te hê. Sien uit na die volgende keer. Jan
Alton V - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasheer.
Dewet D - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het slegs oornag.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontvang. Jan
Roby C - Jan 2023
Algehele gradering
Great host, beautiful gardens!
Eileen B - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker oorslaap in Colesberg.
Lees meerGuinea-fowl Guest House se terugvoer
Dit was net so lekker om julle in die huis te huisves. Sien weer.
Hayley M - Jan 2023
Algehele gradering
Was a lovely, homely vibe.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
It was very nice to have you in the guest house. Looking forward to the next time. Jan
Lize W - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Andries S - Jan 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Dit was net so lekker om julle hier te ontvang.
Martie S - Des 2022
Algehele gradering
Boere gasvryheid.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontvang. Jan
Ella P - Des 2022
Algehele gradering
Ons is hartlik verwelkom en dadelik tuis laat voel, met alles in ons eenheid wat nodig was vir die een aand se verblyf.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
En juille was sulke aangename gaste, hoop ons sien julle weer in die toekoms. Jan
Annatjie B - Des 2022
Algehele gradering
Very relaxing and enjoyable.
Johan E - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend en lekker. Vriendelike ontvangs.
Lees meerRentia B - Des 2022
Algehele gradering
Gasvryheid. Voel sommer tuis. Vriendelike gasheer.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Ek sal julle ook weer baie graag wil laat oorbly by ons. Baie dankie.
Gerhard N - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig, aangenaam.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Dankie. Dit was net so lekker om julle te ontvang. Jan
Buks O - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik en vriendelik.
Matty S - Nov 2022
Algehele gradering
'n Groot verrassing langs 'n bruisende spruit in die Karoo.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Dit was net so lekker om julle hier te hê. Groete, Jan
Anton M - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely, relaxing stay.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Thank you for picking us for your overnight, Anton. Was nice to have you in the guest house as well.
Andries S - Okt 2022
Algehele gradering
Oorslaap saam vriende op pad Oos Kaap toe.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Was net so lekker om julle weer in die huis te hê. Lekker rondry.
Tharin K - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasheer.
Martin W - Okt 2022
Algehele gradering
Het oornag, baie vriendelikke diens.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Gavin J - Sep 2022
Algehele gradering
Very pleasant and close to restaurants.
Anina S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Mornay R - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer en gasvryheid.
Lees meerGuinea-fowl Guest House se terugvoer
Was lekker om julle hier te kon hê.
Rosa C - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Carol L - Jul 2022
Algehele gradering
Such a lovely personal touch from the booking to arrival.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
It was nice to have you here! Looking forward to the next time!
Wayne C - Jul 2022
Algehele gradering
Die verblyf is baie warm en huislik.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Dit was baie lekker om julle in die gastehuis te kon hê. Sterkte vir julle toekomsplanne.
Walter G - Jul 2022
Algehele gradering
Perfect half way location and Jan, the owner, is awesome.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Was nice to have you as a guest in the guest house, Walter. Looking forward to the next time! Jan
Andre N - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker en snoesige plekkie.
Hugo L - Jun 2022
Algehele gradering
Slegs een nag oorgeslaap op sloertoer.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Joy B - Jun 2022
Algehele gradering
Gasvry, skoon, gerieflik, vriendelik en ruim.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Dit was ook lekker om julle 3 hier te kon hê.
Wallie L - Mei 2022
Algehele gradering
'n Vriendelike en gesellige verblyf - aan te bevele.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Dankie vir jou lekker kuier hier by ons.
Patsy L - Mei 2022
Algehele gradering
Het heerlik met gasheer en gasvrou gesels, baie gasvry.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die besoek. Ons het net so lekker met julle gekuier. Jan
Juanita V - Mei 2022
Algehele gradering
Ons is welkom laat voel met heerlike koffie en 'n geselsie. Netjies en gemaklik.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Dankie. Dit was ook lekker om julle hier te kon huisves vir die nag. Jan
Mauro C - Mei 2022
Algehele gradering
Very pleasant overnight stay.
Hantie H - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, ons het dadelik tuis gevoel.
Guinea-fowl Guest House se terugvoer
Baie dankie. Sal julle ook graag weer hier wil ontvang. Jan
Jaco R - Apr 2022
Algehele gradering
Perfek is die Karoo.
Hanna L - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike boeregasvryheid.
Alan A - Mrt 2022
Algehele gradering
A great place to stay over.
Englie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Carole Z - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties, uitstekende gasvryheid.
Tinki M - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, vriendelike diens.
Chris V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Leona D - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het oorgeslaap tussen Gauteng en die Kaap, en weer met die terugkom.
Adele B - Des 2021
Algehele gradering
Goeie nagrus geniet.
Linda D - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en ideaal geleë!
Riana V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gasvry en vriendelike ontvangs. Netjiese en bekostigbare verblyf.
Willie L - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlike, vriendelike ontvangs en koffie met aankoms.
Johan B - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap en gebly.
Eugene G - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, veilig, ligging goed.
Sonia E - Mei 2021
Algehele gradering
This was an overnight stay to enable us to buy our Karoo Lamb to bring back to JHB.
Leonie S - Mei 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Theuns B - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige, skoon, veilige en netjiese verblyf en vriendelike diens.
Isak D - Apr 2021
Algehele gradering
Gasvry.
Marius B - Apr 2021
Algehele gradering
Die gasheer het ons hartlik verwelkom en ons het dadelik tuis gevoel.
Bertus P - Apr 2021
Algehele gradering
Vir oorslaap op ons reis was dit uitstekend.
Hayley D - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike oorslaapplek.
Hansie G - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig.
Paul B - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig stil veilige omgewing.
Heather M - Jan 2021
Algehele gradering
A friendly, happy home with the most exquisite garden to relax and unwind in.
Lees meerAndre N - Jan 2021
Algehele gradering
Bespreking en betaling was maklik. Geriewe netjies en ligging uitstekend.
Mark K - Jan 2021
Algehele gradering
A wonderful relaxing stop over spot.
Madre V - Jan 2021
Algehele gradering
Mooi skoon en lekker ruim!
Tienkie J - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Penny B - Des 2020
Algehele gradering
Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid. Ons het sommer tuis gevoel.
Keith K - Des 2020
Algehele gradering
Great - excellent tea served when we arrived!
Sorinda B - Des 2020
Algehele gradering
Gasvry en gerieflik.
Etienne O - Des 2020
Algehele gradering
Advertensie sê veilige parkering. Die erf se hek stoot net oop.
Jaco V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie hulpvaardig en dra gaste se belang rn veiligheid op die hart.
Ernst M - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike personeel in landelike omgewing.
John S - Nov 2020
Algehele gradering
Delightful.
Tersius G - Okt 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ben D - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtig skoon en puik toegerus. Sentraal gelee. Puik vir 2 mense.
Ruth D - Okt 2020
Algehele gradering
The host was very kind and the room was clean and comfortable.
Almarié C - Okt 2020
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde.
Lees meerWillie H - Sep 2020
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs.
Andre B - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik stil, met riviertjie wat langsaan kabbel. Pragtige tuin teen 'n koppie. Baie gerieflik en pragtig binne.
Carol H - Feb 2020
Algehele gradering
Clean, cozy and affordable with old-fashioned customer service and traditional South African hospitality.
Elise S - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik uitgerus voor volgende rit.
Carina M - Jan 2020
Algehele gradering
Jan is 'n wondelike gasheer. Die verblyf was ruim, skoon en baie netjies, pragtig langs 'n stroompie.
Alfred R - Jan 2020
Algehele gradering
Stayed over one night. Its a spacious, comfortable and clean room.
Jynie C - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Robert S - Jan 2020
Algehele gradering
Is al die tweede keer wat ons besoek. Sal definitief weer kom kuier.
Vanessa W - Jan 2020
Algehele gradering
Pleasant and relaxing.
Adele K - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gemaklike verblyf, netjies en skoon.
Gary C - Des 2019
Algehele gradering
Very comfortable and lovely garden. Jan is a wonderful host!
Anette S - Des 2019
Algehele gradering
Outydse sjarme met plattelandse gasvryheid.
Bradley A - Des 2019
Algehele gradering
Alles was goed vir ons oornagverblyf.
Freddie S - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en diens.
Wilmar V - Des 2019
Algehele gradering
Sal weer boek.
Christo W - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowende plekkie.
Nicole M - Des 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Dries K - Nov 2019
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf terwyl op reis.
Robyn M - Nov 2019
Algehele gradering
Peaceful, friendly and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig, vriendelik en gemaklik.
Baie vriendelike gasheer, gemaklike kamer en rustige omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johannelie L - Nov 2019
Algehele gradering
Soos om by familie te kuier.
Olivia D - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike, sentrale, netjiese verblyf.
Marius P - Sep 2019
Algehele gradering
Voel soos tuis.
Andre D - Sep 2019
Algehele gradering
'n Verfrissende verrassing op 'n lang pad. Dit was heerlik om daar tuis te gaan.
Schalk S - Sep 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar en gerieflik.
Ebelie M - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie, gemaklike oornag op pad na die Kaap.
Connie K - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Rudie C - Aug 2019
Algehele gradering
Stil en rustig lekker oorgeslaap.
Henri L - Aug 2019
Algehele gradering
Baie aangename en rustige atmosfeer.
Louw V - Jun 2019
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Kobus M - Mei 2019
Algehele gradering
Soos voorheen, lekker gebly by Jan ons goeie vriend!!
Pamela V - Mei 2019
Algehele gradering
Huislike verblyf met ouwêreldse sjarme.
Schalk F - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Lee B - Apr 2019
Algehele gradering
Clean comfortable accommodation with a welcoming host.
Adri G - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Erna V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjiese skoon akkommodasie waar ons welkom gevoel het in ‘n stil omgewing in Colesberg.
Danie H - Feb 2019
Algehele gradering
Jan is 'n goeie gasheer wat sy gaste gou laat tuis voel.
Tania O - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik in ontspanne omgewing.
Estelle H - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker huislike atmosfeer.
Hans K - Des 2018
Algehele gradering
Very good.
Salomie V - Des 2018
Algehele gradering
Enjoyed our overnight stayed.
Angus R - Des 2018
Algehele gradering
Very pleasant stay and Jan was very accommodating.
Juan P - Des 2018
Algehele gradering
Sal Guinea-fowl Gastehuis enige tyd aanbeveel.
Johannelie L - Nov 2018
Algehele gradering
Voel soos om by familie te kuier.
Ho D - Nov 2018
Algehele gradering
Een nag oorstaan tussen Pta en Mosselbaai.
Elsabé S - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was om soos by 'n ou vriend te kuier.
Daniel V - Sep 2018
Algehele gradering
Value for money.
Pieter S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, stil omgewing.
Herman L - Aug 2018
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Deom D - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstaande diens. Tipiese Karoo mense.
Elisha L - Aug 2018
Algehele gradering
Defnitief waarde vir jou geld!
Eurika J - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Chris S - Apr 2018
Algehele gradering
Was te laat en te vroeg om in die pragtige tuin te ontspan. Maak tyd hiervoor.
Hannes S - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker om Afrikaans te praat.
Andre D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Leonie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Puik diens.
Colin H - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Pieter B - Feb 2018
Algehele gradering
Geskik vir oornag verblyf.
Nico B - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en vriendelik.
Elsabe V - Des 2017
Algehele gradering
Dit was voorwaar uit die boonste rakke.
Angela S - Des 2017
Algehele gradering
Opregte gasvryheid.
Riekie O - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en diens.
Christo W - Des 2017
Algehele gradering
Great oornagverblyf.
Heinrich & Elmarie G - Des 2017
Algehele gradering
Just what you need when driving all day, a friendly face with refreshments and a shower which works.
Brenda H - Des 2017
Algehele gradering
Ontspan na 'n lang pad.
Peet G - Nov 2017
Algehele gradering
Veilig, skoon, vriendelike verblyf.
Pierre R - Okt 2017
Algehele gradering
Mooi tuin.
Willie N - Okt 2017
Algehele gradering
Baie huislik, hartlik, vriendelik en aangenaam, dog hoogs professioneel, het aan al ons verwagtinge voldoen: sal weer gaan!
Eric J - Aug 2017
Algehele gradering
The owner really made me feel welcome.
Jan Hendrik B - Jul 2017
Algehele gradering
Hartlike ontvangs. Voel welkom en tuis.
Johlene B - Jul 2017
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
Peet C - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, baie netjies, bed heerlik geslaap.
Gerhard O - Jul 2017
Algehele gradering
Netjiese verblyf en baie vriendelike mense!
Pieter S - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was regtig lekker om daar te oornag en die mense is baie bedagsaam en vriendelik.
Heike E - Mei 2017
Algehele gradering
Perfect for Colesberg stopover.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ideaal vir 'n oornagstop in Colesberg.
Jan, die gasheer, is super vriendelik en behulpsaam. Die en-suite kamers is toegerus met 'n yskas en die basiese om koffie en tee te maak. Die kamers is tradisioneel gemeubileer, ruim en die beddens super gemaklik. Die badkamer is groot en skoon. Parkering is beskikbaar op die eiendom - ook vir die sleepwa. Dit is op loopafstand van goeie restaurante. Dankie - kan beslis aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Malcolm G - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Carien K - Mrt 2017
Algehele gradering
Guinea-fowl was presies wat ons nodig gehad het!
Brits M - Mrt 2017
Algehele gradering
Puik diens, veilig en rustig.
John W - Feb 2017
Algehele gradering
Ons het vroeg arriveer, was 'n eetplek aangedui wat uitstekend was, toe gebad en heerlik geslaap.
Lilly S - Feb 2017
Algehele gradering
Fantastiese ontvangs en verblyf.
Michele V - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker stil en rustig!
Quintin S - Jan 2017
Algehele gradering
Guinea-Fowl Gaste huis is 'n moet, veral na 'n lang pad terug van die Kaap af.
Eric S - Jan 2017
Algehele gradering
'n Mooi gastehuis in 'n mooi dorp met gawe mense.
Grové J - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Alida C - Des 2016
Algehele gradering
Netjies.
Chantal G - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Erika V - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Noeline T - Nov 2016
Algehele gradering
Aangename atmosfeer en gasvryheid.
Lente W - Sep 2016
Algehele gradering
Tuis gevoel.
Elritia L - Sep 2016
Algehele gradering
Gasvry en hartlik!
Lydia P - Jun 2016
Algehele gradering
Baie gesellig en ruim. Alles wat mens nodig het was beskikbaar.
Adriaan D - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekend. Gasheer en gasvrou is wonderlike mense.
Hannes B - Apr 2016
Algehele gradering
Rustige omgewing en vriendelike gasheer.
Penny S - Mrt 2016
Algehele gradering
Peaceful stay.
Fanie P - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie gasvrye eienaar.
Nick J - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit is nie luuks nie.
Willem R - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflike oornag opsie as jy vanaf Gauteng na die Kaap reis.
Sakkie D - Jan 2016
Algehele gradering
Rustig, skoon en gerieflik.
Gillian P - Jan 2016
Algehele gradering
We found the accommodation very comfortable, pleasant and just what we wanted.
Cecilia B - Jan 2016
Algehele gradering
Rustig en stil. Veilige parkeerplek. Goed toegerus vir elke reisiger!
Deona A - Jan 2016
Algehele gradering
Friendly, affordable and excellent overnight accommodation.
Wiaan L - Des 2015
Algehele gradering
Netjies en vriendelik!
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
George W - Des 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam, dankie.
Ellen D - Des 2015
Algehele gradering
Was maklik om te kry en goeie waarde vir geld en die sekuriteit was voldoende.
Chris M - Nov 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Phillip L - Okt 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs met gerieflike, skoon fasiliteite.
Hugo G - Okt 2015
Algehele gradering
Briljante keuse.
Liana J - Aug 2015
Algehele gradering
Ons het een nag op pad Jeffreysbaai toe oornag.
Kobus M - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap by Jan!
Tienie A - Jun 2015
Algehele gradering
Uitstaande waarde vir jou rand.
Clare P - Mei 2015
Algehele gradering
Excellent prices, welcoming host, lovely house with everything you might need for a stay over.
Hennie B - Mei 2015
Algehele gradering
Netjiese, skoon en gerieflike verblyf. Word sterk aanbeveel.
Joey L - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Ann M - Apr 2015
Algehele gradering
Spotlessly clean, quiet location, everything you need for a good nights sleep.
Lees meerJohan K - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was baie, baie lekker!
Schalk S - Feb 2015
Algehele gradering
Lieflik!
Hannes F - Jan 2015
Algehele gradering
Een nag geslaap.
Katinka L - Jan 2015
Algehele gradering
Baie aangename verblyf!
Mignon D - Jan 2015
Algehele gradering
Vriedelik en skoon maar linne en handdoeke baie oud.
Avril C - Des 2014
Algehele gradering
FANTASTIES!
Valerie L - Des 2014
Algehele gradering
Lekker!
Andre L - Des 2014
Algehele gradering
Aangename oorslaapbestemming met vriendelike gasheer en heerlike ontbyt.
Andrea H - Des 2014
Algehele gradering
Needed somewhere to rest our heads for one night, found the perfect solution!
Jan V - Des 2014
Algehele gradering
Skoon, vriendelik, gerieflik.
Ester K - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Renate B - Des 2014
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld, baie vriendelike gasheer, netjiese kamers en geriewe.
Sophia S - Nov 2014
Algehele gradering
Akkomadasie was ruim, netjies en gerieflik ingerig en die tuin was 'n lushof.
Amanda D - Okt 2014
Algehele gradering
Uiterste gasvryheid beleef.
Basie V - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Barbara S - Sep 2014
Algehele gradering
Nice large room/flatlet set in a pretty garden, away from the main road
Denise L - Jun 2014
Algehele gradering
Jan, the owner, was very friendly and helpful.
Hanna D - Jun 2014
Algehele gradering
Skoon, vriendelike diens!
Isabella F - Jun 2014
Algehele gradering
Ons is persoonlik verwelkom met 'n koppie koffie. Die plek is pynlik netjies, smaakvol en gerieflik.
Eric J - Jun 2014
Algehele gradering
Well situated for overnight stay. Pleasant owner.
Liezl V - Jun 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die eienaaar was baie vriendelik en het my laat welkom voel.
Gary D - Mei 2014
Algehele gradering
Rustig.
Karen C - Apr 2014
Algehele gradering
'n Heerlike, stil omgewing en hartlike ontvangs - perfek vir ons behoeftes!
Anne-marie V - Apr 2014
Algehele gradering
Ons is baie gasvry ontvang en het dadelik tuis gevoel.
Malcolm G - Mrt 2014
Algehele gradering
A very pleasently located B&B that I would almost certainly come back to.
Michael M - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekke!
Jennifer E - Mrt 2014
Algehele gradering
Absolutely stunning!!!!!
Loren K - Mrt 2014
Algehele gradering
Guinea-fowl Guest House is my first choice
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Stockenstroomstraat 44, Colesberg, Colesberg, 9795, Noord-Kaap