Gulls Family Beach House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gull-weg 40, Bloubergstrand, , 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 999 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Gulls Family Beach House is in Bloubergstrand geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die kamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n TV in een van hierdie kamers. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n wynyskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 2 sitkareas met gemaklike rusbanke en 'n TV, asook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n swembad en 'n braai. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Gulls Family Beach House sluit in:
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 11
Jaar gelys 7
Ligging
- Gull-weg 40, Bloubergstrand, , 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gull-weg 40, Bloubergstrand, , 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom