LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haarlem 1 Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+10

Haarlem 1 Self-catering Accommodation

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarlemweg 1, Stellenberg, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Haarlem 1 Self-catering Accommodation is 'n woonstel wat op die eienaar se perseel in Stellenberg, Kaapstad, geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede.

Dié woonstel is smaakvol versier en het 'n eie ingang, asook 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Koffie, tee en beskuit word met aankoms voorsien.

Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n patio met ingeboude braai-area. Gratis WiFi is in die woonstel beskikbaar en daar is 'n TV met DStv.

Parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en Haarlem 1 Self-catering Accommodation is net 'n entjie se ry vanaf Durbanville, Tyger-Waterfront-besigheidsdistrik, winkelsentrums en verskeie ander besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Haarlem 1 Self-catering Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Haarlem 1 Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Haarlemweg 1, Stellenberg, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Haarlem 1 Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R720
per nag (plek vir 3)
was R800
Vanaf R720
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarlemweg 1, Stellenberg, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliZWNkNDM3LTU5MjEtNDlhMC1hYzk2LTJhZmNhN2E2ODI1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, nou Vanaf R720  per nag (plek vir 3) 38 5 1 5 1 Haarlem Road Stellenberg 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.86424 18.65866
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!