Swartruggens Akkommodasie by Hadida Gastehuis | LekkeSlaap
+27

Hadida Gastehuis

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorster Straat, , Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hadida Gastehuis bied sakpas-akkommodasie en plaasstyl-ontbyt, met asemrowende uitsigte oor die omliggende bosveld en plaaslike plase in Swartruggens, 'n klein dorpie.

Die Gastehuis is tussen Rustenburg en Zeerust geleë, en bied gemaklike, huislike oornagverblyf waar kalmte en vrede ervaar kan word.

Geniet die gratis tee- en koffiegeriewe wat in al die vier stylvolle kamers verskaf word. Daar is ook satelliet-TV en 'n privaat badkamer met stort. Ons het ook selfsorg- en braaigeriewe, waar gaste kan rus terwyl hulle oor die panoramiese uitsigte van die natuur, wild en ryk voëllewe kan tuur.

Hadida Gastehuis is sowat 1,4 km van die N4-tolpad, en vyf minute van die dorp af.

As jy op soek is na 'n rustige, stil plek, weg van die raserige stadslewe, dan is Hadida Gastehuis die ideale plek vir jou!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Hadida Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Vorster Straat, , Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Hadida Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorster Straat, , Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkMzNhYWY0LWJlNzEtNGFjYi05OWMzLWZkNjE4OWUyNDhmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 Vorster Street Brakfontein Smallholding 2835 Noordwes 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -25.648611111111 26.672222222222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za