Halfway Rest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Coetzeestraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R840 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Halway Rest is in Middelburg in die Oos Kaap geleë en is die ideale oornagplek vir gaste op die N9- en N10-roete.
Halfway Rest bied 4 afsonderlike oopplan-eenhede met slaapplek vir 12 gaste in totaal.
Halfway Rest 1 het 'n koninginbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer is en suite, het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word met aankoms voorsien. Gasbottel, ketel en herlaaibare flits. Die kamer het ook 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is lugverkoeling in die eenheid, n waaier en elektriese komberse op beddens.
Halfway Rest 2 het 2 enkelbeddens. Kleinste eenheid. Die badkamer is en suite en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, ketel, yskas, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien met aankoms.Gasbottel, ketel en herlaaibare flits.Die kamer het ook 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is lugverkoeling in die eenheid, 'n waaier en elektriese komberse op beddens.
Halfway Rest 3 het ń dubbelbed en twee enkel beddens. Die badkamer is en suite en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gasbottel, ketel en herlaaibare flits. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien met aankoms. Ook ń eet area.Die kamer het ook 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is lugverkoeling in die eenheid, 'n waaier en elektriese komberse op beddens.
Halfway Rest 4 het 'n dubbelbed in die eenheid. Die badkamer is en suite en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien met aankoms.Die kamer het ook 'n TV met DStv en gratis WiFi. Daar is lugverkoeling in die eenheid, 'n waaier en elektriese komberse op beddens. Daar is ook ń eet area.
Braaigeriewe, 'n bomakuierplek en onderdakparkeerplek, is langs die eenhede beskikbaar.
Parkering in erf is veilig en daar is genoeg spasie vir 'n woonwa sowel as waentjie.
Watertenks met pomp wat eenhede voorsien met water.
Halfway Rest is stapafstand na restaurante in die dorp, 'n lekker stappie ná 'n lang dag op die pad.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sonja & Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 310
Jaar gelys 1
Ligging
- Coetzeestraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Halfway Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Middelburg Karoo Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Coetzeestraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom