LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hanna | LekkeSlaap
+11

Hanna

Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Genl Hertzog-boulevard 179, Berg en Dal, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Hanna bied bekostigbare oornagverblyf in die prentjiemooi dorp Wellington aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande.

Die verblyf bestaan uit 'n oopplan-woonstelletjie met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Die ruim slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid het ekstra geriewe soos 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, lugversorging en volledige DStv. Gaste kan in die swembad afkoel of op die stoep ontspan en die lieflike uitsig oor die omliggende plase geniet. Veilige parkeerplek word voorsien en gratis WiFi is by die swembadarea beskik asook in die eenheid. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Wellington is die tuiste van 'n hele rits gewilde plase waar gaste kan gaan wynproe, vrugtepluk, voetslaan, fietsry en perdry.

Slaapplek

’n Bespreking by Hanna sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 52 resensies vir Hanna
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Genl Hertzog-boulevard 179, Berg en Dal, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hanna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Genl Hertzog-boulevard 179, Berg en Dal, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmgsNob2YGbiy4tZfpKAV0Gm7fScTQPFmpsFGss00YwTfyx0K4T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 52 5 1 5 179 Genl Hertzog Boulevard Berg en Dal 7655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.630901 19.020725
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!