Happy Home Woodstock
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Luke Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 125
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Cindy B - Feb 2024
Algehele gradering
Affordable.
Nathan P - Des 2023
Algehele gradering
Don't stay at this place - needs attention. Stay in another hotel / place.
Lees meerChrista D - Des 2023
Algehele gradering
Ons het die plek net vir oorslaap gebruik teen billike tariewe.
Randall M - Okt 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Ian M - Mei 2023
Algehele gradering
Cindy was baie vriendelik en behulpsaam.
Philip D - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker en veilig.
Reuben A - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant hostess, comfortable stay, overall a pleasant experience.
Thaboluhle M - Mrt 2023
Algehele gradering
The stay was very nice. Sindi was very nice and friendly as well. Loved her.
Dewald A - Des 2022
Algehele gradering
Good value for money.
Sasha-jade G - Sep 2022
Algehele gradering
It was such a pleasure staying there.
Charlize V - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelik, gemaklik, veilig.
Lauren D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike en gemaklike akkommodasie. Die diens was goed gewees.
Hermie V - Jan 2022
Algehele gradering
Reasonably acceptable.
Lees meerElaine S - Des 2021
Algehele gradering
Dit was onaanvaarbaar.
Denvon M - Des 2021
Algehele gradering
Lekker.
Renaldo V - Sep 2021
Algehele gradering
Was lekker en rustig, het bietjie van die Kaap en bietjie van Woodstock verken.
Sharon S - Des 2020
Algehele gradering
Had a pleasant stay. Great location which exposed the local culture.
Lizette W - Jan 2020
Algehele gradering
Not safe.
Happy Home Woodstock se terugvoer
Thank you for your feedback. We agree that the vagrants were a big issue - a problem which increased in velocity as a result of the pandemic. We worked closely with the authorities, and we are pleased to say that the situation is much better and in our opinion the best it was in years.
Happy M - Okt 2019
Algehele gradering
We had a good time at Happy Home Woodstock.
Lee-ann P - Jun 2019
Algehele gradering
Omring net liefdevolle kleure. Beslis "a happy home".
Happy Home Woodstock se terugvoer
Baie dankie, Lee-Ann, Dit was n plesier om julle by ons te he.
Happy Homes sien uit na jul volgende besoek.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Felicia S - Jan 2019
Algehele gradering
Could have been better!
Lees meerHappy Home Woodstock se terugvoer
Thank you for your feedback, we highly appreciate that. We have recently had a new kitchen fitted, and done pest control in the house. We are convinced that these problems that you so kindly pointed out have been rectified and our future customers will be more comfortable in the property.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Piet V - Aug 2018
Algehele gradering
Omgewing ongeskik vir verblyf.
Happy Home Woodstock se terugvoer
Beste Piet,
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons stem nie heeltemal saam met u resensie nie, maar ons het wel kennis geneem dat die kamer wat u bespreek het dalk opgegradeer moet word, en dit is iets waaraan ons nou aandag skenk.
Die wooneenheid deel geriewe soos 'n sitkamer en kombuis en 2 van die slaapkamers deel 'n badkamer. Hierdie ongerief word opgemaak in ons pryse. Ons is trots daarop dat ons pryse baie laag is, en dat ons 'n goeie gehalte verblyf verkoop in 'n gesogte area van die Kaap.
Ons verstaan wel dat hierdie wooneenheid nie aanloklik is vir alle soorte gaste nie en ons sal ons profiel aanpas om dit duideliker te maak dat somige geriewe gedeel word met ander gaste. Met dit in ag genome, wil ons graag voorstel dat u op 'n volgende geleentheid meer aandag skenk aan die besonderhede op die profiel van 'n instansie wat u will besoek om seker te wees dat dit wel iets is wat u behoeftes pas.
Ons wil dit graag duidelik stel dat ons nooit verskillende gaste in een kamer sal plaas nie, en dat u terugvoer hierop baie misleidend mag wees vir toekomstige gaste. As u dit onder ons aandag gebring het dat u ongelukkig was toe u die sleutels oorhandig het, sou ons 'n plan gemaak het om u geld terug te gee vir die aand wat u nie daar geslaap het nie. Instede daarvan, het u ons geprys en gesê dat die verblyf baie lekker was. Volgens die ander gaste wat daar vertoef het op dieselfde aand het u die aand baie geniet en tot laat gesit en kuier. Vir daardie rede was ons baie verbaas deur u negatiewe terugvoer.
Weereens dankie dat u hierdie besonderhede gedeel het met ons sodat ons 'n beter diens kan lewer aan ander gaste in die toekoms.
Vriendelike Groete,
Luke en Margo
Tania D - Jul 2018
Algehele gradering
A happy home indeed.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Roodebloemweg 6, Woodstock, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom