Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harmonie 15

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Harmonie 15
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Heide D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heide D
Gesin met tieners

Vakansie atmosfeer.

Kan die goedgeleë netjiese vakansiehuis beslis aanbeveel. Ons het heerlik gekuier op die stoep! Baie dankie Jacques vir jou vriendelikheid en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel Christiaan L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel Christiaan L
Gesin met klein kinders

We had a fantastic stay. The house is well equipped and very comfortable.

Harmonie 15 can most definitely be recommended to anyone wanting to visit Still Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmonie 15 se terugvoer

Baie dankie Michiel, dit was 'n groot plesier.

Harmonie 15
Carlo B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo B
Gesin met klein kinders

Fantasties, ligging perfek en lekker speelplek vir kinders.

Jy kan letterlik orals heen stap, winkel toe, strand toe, staproetes, ens. Die plek is lekker ruim en uitstekend toegerus. Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Die mooiste huis om in te bly in Stilbaai, dit was wonderlik.

Die huis voldoen aan almal se behoeftes, die mooiste huis, baie skoon en eienaar Jacques is baie vriendelik en gaan uit sy pad om te help. Sal die huis definitief aanbeveel vir ander. Jacques jy sien ons definitief weer. Die huis is lekker naby aan alles geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Harmonie 15 se terugvoer

Baie dankie Karen.

Harmonie 15
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmoniestraat 15, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc442ad142a65c165acf389f3195b0edbd25ba71b7a42c7f9482dc1028e6e9c0b5f213924625a8e91e51c0d1bd6db657bd7d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 15 Harmonie Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369287540818 21.407511603705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem