LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harmony and Melody Self-catering | LekkeSlaap
+16

Harmony and Melody Self-catering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Harmony and Melody Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pieter S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Aangenaam verras, baie beïndruk.

Wonderlike waarde vir geld. Baie gasvry ontvang en geen moeite was te veel nie. Plekkie baie skoon en goed ingerig. Ons het lekker gekuier. Baie dankie.

Peter D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recommended for overnight stay.

Friendly reception. Good location. Clean and well-equipped. Space in Melody is a bit limited and a little tight but good for maximum 2 people for an overnight stay - all one needs.

Liza G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang en baie lekker gebly.

Dis 'n pragtige plekkie en sal vir seker weer van hul gebruik maak. Het baie lekker gebly en was baie lekker om so vriendelik ontvang te word. Baie dankie.

Donny S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon en vriendelike ervaring.

Die mense is baie vriendelik.

Johan L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap.

Klein maar baie netjies en skoon. Net reg vir oorslaap.

Elize B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis vir die siel!

Die plekkie is pragtig, ons het die rustigheid baie geniet. Volgende keer gaan ons beslis langer bly. Ons viervoet kinders het die ruimte net so geniet.

Lara V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara V
Gesin met tieners

Amazing hosts.

Make sure you arrive well before 18:00, as the municipality turns off the water from 18:00 to 06:00. Besides that, absolutely no complaints.

Wanda D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en lieflike, gasvrye mense. Sal enige tyd weer daar bly.

Ons is vriendelik ontvang deur lieflike mense. Pragtige tuin en bitter netjiese kamer. Die gasheer het omtrent rondgehol toe ons televisie nie wou opvang nie. Sal die plek enige tyd weer gebruik en hoogs aanbeveel.

Rafael E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rafael E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Netjiese eenheid in rustige omgewing. Eenheid baie klein, meer geskik vir enkelpersoon. TV op ongemaklike posisie. Mooi uitsig oor netjiese tuin.

Karien K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien K
Saam met vriende

Die eenheid was netjies en tuin was rustig. Net wat mens nodig het na 'n lang dag.

Ek sal egter aanbeveel dat hul die muur met bure langsaan hoër maak. Dit skep net meer privaatheid. Daar was nogal 'n geraas gedurende Vrydag en Saterdag met werkers van langsaan.

Barend G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend G
Enkelreisiger

Baie netjiese plek en gasvrye mense.

Sal beslis weer daar oornag.

Andries K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly en alles wat nodig was was beskikbaar.

Ons het net een aand oorgeslaap. Die omgewing is stil en rustig. Daar is 'n afgesonderde tuingedeelte met braai-area.

Tania V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en netjies!

Gasheer en gasvrou was ongelooflik vriendelik! Ons het die kuier vreeslik geniet! Pragtige plekkie met winkels ens. naby. Gasheer en -vrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Marinda B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Besigheidsreis

Het dit baie geniet.

Die mense was baie gasvry en sal weer van hulle diens gebruik maak.

Jd K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd K
Saam met vriende

Fantasties.

Pragtige plek en Suzanne en haar man is dierbare mense. Niks is vir hul moeite om dit vir jou so gerieflik moontlik te maak. Sal beslis weer daar oorbly.

Dalene S - Jul 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S
Enkelreisiger

Baie lekker gekuier. Eienaar gasvry. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Ek sal weer van die plek gebruik maak. Eienaar gaan uit hul pad om mense tevrede te stel.

Harmony and Melody Self-catering's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie!

Harmony and Melody Self-catering
Fanus J - Jul 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus J
Gesin met tieners

Uitstekend.

'n Warm ontvangs , verblyf en alles wat jy nodig het, en 'n bietjie meer. Dankie vir die heerlike kuier.

Harmony and Melody Self-catering's terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit opreg.

Harmony and Melody Self-catering
Pieter V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename plekkie en uitstekende waarde vir geld.

Aandag aan detail is baie goed. Vele klein goedjies wat voorsien of gedoen word wat bo 90% van ander plekke uitstaan. Absolute waarde vir geld en sal enige tyd weer daar oorbly.

Jakes O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes O
Gesin met tieners

'n Bring-net-jou-tandeborsel-plek - kan dit werklik aan enige een aanbeveel.

Vriendelike en aangename eienaars. Hout, aansteker en alle braaigeriewe word voorsien. Heerlike beskuit met goeie kwaliteit koffie word voorsien. Sal vir seker weer van Harmony gebruik maak.

Harmony and Melody Self-catering's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie.
Groete.
Harmony

Harmony and Melody Self-catering
Dirk C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome experience.

We were welcomed by our host Susan who made sure that we were catered for in every detail. The place is stunning and we had a wonderful stay. Will return anytime!

Harmony and Melody Self-catering's terugvoer

Thank you so much for the review! I really appreciate it a lot.
Suzanne Harmony.

Harmony and Melody Self-catering
Antoinette N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette N
Enkelreisiger

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvang, netjiese en gerieflike huisie met alles wat jy nodig het. Ek sal definitief weer daar bly.

Ian D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Sien sterre.

Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owen Warren-straat 1, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf87274c61f0e353a56e06c4b4d6162338f104dfc5b5eb1ba4b06cf3c0495dfbe3a91219048b087c5782bc52083799e0d57be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 1 Owen Warren Street Panorama 9701 Vrystaat 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -28.230484737665 28.326717944404
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!