Harmony and Melody Self-catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Jare op LekkeSlaap 4
Opsomming van Resensie
Ronel W - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye eienaars. Alles was perfek toe ons daar arriveer.
David J - Sep 2023
Algehele gradering
A perfect stop-over.
Adri V - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was salig, dankie.
Abraham K - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Johnny W - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent, clean, everything one needs plus wood for us to braai with. wonderful helpful owners.
Lees meerJohnny W - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful people and a lovely clean place with everything one needs.
Jenni H - Apr 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Graham H - Apr 2023
Algehele gradering
Overnight stay for medical reasons.
Jan Daniel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, indien drie of meer persone.
Amelia D - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie netjiese eenheid.
Jacqueline H - Des 2022
Algehele gradering
Good.
Willem G - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Charmaine J - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Charmaine O - Sep 2022
Algehele gradering
Op so kort kennisgewing kon ons nie vir beter vra nie. Lekker gerus en die aand gekuier. Plek is mooier as die foto's.
Edna H - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Pieter V - Aug 2022
Algehele gradering
Tweede besoek, netjies, veilig, vriendelik en behulpsaam.
Kenneth R - Jul 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Divan H - Jul 2022
Algehele gradering
Sal weer hier gaan bly.
Karen H - Mei 2022
Algehele gradering
Gemaklik, rustig.
Sarien C - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvry, netjies en gemaklik.
Elvis R - Mrt 2022
Algehele gradering
Good value for money.
Marti J - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Anita O - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, veilige, netjiese plek.
Daniel H - Jan 2022
Algehele gradering
Friendly, comfortable, relaxing.
Jualet C - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd!
Petrus M - Nov 2021
Algehele gradering
Welcoming and pleasant.
Gail D - Nov 2021
Algehele gradering
Very impressed and enjoyed the stay.
Hester Aletta S - Nov 2021
Algehele gradering
It was absolutely wonderful.
Jimmy R - Okt 2021
Algehele gradering
A bit out of the way.
Steven B - Okt 2021
Algehele gradering
Bitter baie lekker stil en baie netjies.
Shi'zen L - Okt 2021
Algehele gradering
Had a lovely stay. Will definitely return.
Jimmy R - Sep 2021
Algehele gradering
Made most welcome on arrival.
Andrew S - Sep 2021
Algehele gradering
Great accommodation, comfortable, quiet and safe.
Elmien N - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer met baie gas vrye eienaars.
Izzy L - Aug 2021
Algehele gradering
Very friendly, clean and great for a few days' stay. Will definitely recommend to others.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie vriendelik, skoon en goed vir 'n paar dae se verblyf.
Baie lekker selfsorgverblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stephan V - Jul 2021
Algehele gradering
Uiters gemaklik. Beskut teen die koue na ’n lang reis!
Elzana B - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies, vriendelike diens, veilig.
Marelise M - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese plekkie.
Liza B - Apr 2021
Algehele gradering
Asemrowende, rustige atmosfeer.
Mario F - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring.
Morne P - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties
Pieter S - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras, baie beïndruk.
Liza G - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en baie lekker gebly.
Peter D - Mrt 2021
Algehele gradering
Recommended for overnight stay.
Donny S - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en vriendelike ervaring.
Johan L - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Elize B - Jan 2021
Algehele gradering
Lafenis vir die siel!
Lara V - Jan 2021
Algehele gradering
Amazing hosts.
Wanda D - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige plek en lieflike, gasvrye mense. Sal enige tyd weer daar bly.
Makofa K - Nov 2020
Algehele gradering
We were welcomed with open arms.
Amanda S - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig.
Karien K - Nov 2020
Algehele gradering
Die eenheid was netjies en tuin was rustig. Net wat mens nodig het na 'n lang dag.
Tania V - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies!
Barend G - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjiese plek en gasvrye mense.
Andries K - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en alles wat nodig was was beskikbaar.
Marinda B - Sep 2020
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Jd K - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Dalene S - Jul 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Eienaar gasvry. Sal die plek enige tyd aanbeveel.
Harmony and Melody Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie!
Annarien J - Jun 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Harmony and Melody Self-catering se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer dit opreg.
Pieter V - Des 2019
Algehele gradering
Aangename plekkie en uitstekende waarde vir geld.
Jakes O - Des 2019
Algehele gradering
'n Bring-net-jou-tandeborsel-plek - kan dit werklik aan enige een aanbeveel.
Harmony and Melody Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie.
Groete.
Harmony
Dirk C - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome experience.
Harmony and Melody Self-catering se terugvoer
Thank you so much for the review! I really appreciate it a lot.
Suzanne Harmony.
Basie N - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Ian D - Okt 2019
Algehele gradering
Puik.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Owen Warren-straat 1, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom