Harmony and Melody Self-catering
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Owen Warren-straat 1, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Harmony and Melody Self-catering is 950 m vanaf Hoogland MediClinic en die stil woonbuurt Panorama in Bethlehem. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers of ouers wat skoolvergaderings bywoon. Die eiendom is 2 km vanaf Frontier Inn Casino en Dihlabeng Mall.
Die Harmony-woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Alle beddens het elektriese komberse. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die Melody-woonstel het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die eenheid het nie 'n volledige kombuis nie, maar het wel 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, braaaitoerusting en eetgerei.
Braaihout word voorsien. Die stoep het 'n uitsig oor die omheinde tuin met tuinmeubels. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek langs die woonstel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Owen Warren-straat 1, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Harmony and Melody Self-catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panorama Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Owen Warren-straat 1, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat