LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartbeespoort Holiday Resort | LekkeSlaap
+98

Hartbeespoort Holiday Resort

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 63 resensies vir Hartbeespoort Holiday Resort
Netheid
2.6/5
Diens
2.7/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
2.7/5
Thembi T - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thembi T
Saam met vriende

Great place.

The only problem is the outdated chalets, needs a bit of renovations. And we need a 4 plate stove, not the griller 2 top plates stove.

Celeste W - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Celeste W
Gesin met klein kinders

Needs an upgrade.

A lot of cockroaches, shower drain blocked. Stove small and not useable. Tap in bathroom lose. Parking not marked, did not know where to park.

Hannetjie H - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hannetjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not recommended.

Too noisy from Friday till Sunday morning!

Miem O - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Miem O
Gesin met tieners

Ergte plekke ooit.

Met aankoms was daar nie eers 'n wag by die hek nie, ons het ingery want ons het nie geweet waar die ontvangs was nie. Die houthuis se kaste was vrot onder waar die borde en bakke moes kom en die mes- en vurkerak is gemuf. Bedgoed was vuil en vol goggas. Die pyp in die eenheid het gelek en die krag getrip. Die badkamer se pyp was verstop so die hele eenheid het soos riool geruik. Die hele eenheid was so vuil asof dit maande laas skoongemaak is. Die stort was so vuil dat daar spinnerakke was. Ek sal nooit weer daar gaan bly al betaal hul my nie. Die warm swembad was so snotterig op die grond. Die glybaan was nie onderhou nie. Die gras langs ons houthuis is daar vuur in gemaak en drank bottles lê in die vuur. Die braai was nie op standaard nie. Ek beveel glad nie die plek aan nie.

Ronel M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld en kwaad. Glad nie wat jul adverteer nie.

Ons geld gemors met naweek op so 'n plek. Is baie skepties om weer by die webtuiste te boek want wat jul adverteer en wat ons kry as ons daar kom, kom glad nie ooreen nie. Die plek so vuil binne en buite van beddegoed tot vloere en badkamer.

Denise S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S
Saam met vriende

It was awesome.

I loved the monkeys, there was enough swimming pools. I was just very disappointed in their Jacuzzi, it needs some serious maintenance.

Rene K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene K
Gesin met klein kinders

Baie lekker gerus.

Rustige omgewing, gawe werkers.

Rentia V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Rentia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en ontspanne atmosfeer soos in die verlede het ontbreek.

Verwelkoming was baie onpersoonlik. Instandhouding ontbreek: ligte wat nie werk nie, op die tweede oggend was daar geen water nie (inteendeel ons het 'n dag vroeër vertrek). Die vertrekkie is baie beknop met ’n buitetafel en -stoele ook binne gestoor. Geen handdoeke nie.

Coenie J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Coenie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was ok.

Nothing more to say.

Floris M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Floris M
Saam met vriende

Die houthuise is oud en verwaarloos.

Baie harde musiek in die aand tot 04h00 in die oggend.

Rose M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rose M
Saam met vriende

Amazing!

The heated pool water was warm and the shower water was also hot. So better than expected for the price we paid but not happy with access control and checking the rooms during check in and check out. It's a very nice place for day visit and sleep in.

Lianka V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lianka V
Gesin met klein kinders

Glad nie lekker nie.

Die dagbesoekers neem die plek oor deur die dag. Ons kon self nie eers gebruik maak van die swembaddens nie. In die aand het ons bure so geraas en musiek gespeel tot in die oggend-ure. Ons het ontvangs gebel, maar niemand het opgetel nie. Sal glad nie die plek aanbeveel as jy wil rustig verkeer of klein kinders het nie. Hout chalets kort ook baie onderhoud en aandag. Jy kry glad nie waarvoor jy betaal nie.

Laetitia S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Laetitia S
Gesin met tieners

Ons het ons tyd by Hartebeespoort Holiday Resort geniet maar sal definitief `n groter chalet kry.

Die stort was baie ongemaklik en water het baie stadig dreineer. Algeheel `n goeie tyd gehad en die blaaskans geniet.

Bianca R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bianca R
Gesin met klein kinders

Onveilig, vervalle.

Geen kontrole, geen sekuriteit, vuil geriewe en gronde. Glad nie waarde vir geld nie.

Petrus S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 'n baie goeie ervaring nie.

Die plek se instandhouding word nie na gekyk nie. Vir 'n oord is daar baie geraas tot laat in die nag.

Mariska S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mariska S
Gesin met klein kinders

Telerugesteld - Geen waarde vir geld.

Ek gee 1 ster, want daar is nie 'n opsie om 0 te gee nie. Die houthuisie waarin ons gebly het (8) was in 'n baie swak toestand. Die badkamerkrane het onophoudelik gelek, die stort was vuil, val uitmekaar en het geen warm water gehad nie wat ons gaan aanmeld het, maar waaraan daar niks gedoen is nie. Die beddegoed was vuil - vol stof en blare, die yskassie is 'n baie klein kroeg-yskassie, in 'n baie swak toestand met geen rakkies nie. Die oord se fasiliteite is ook nie onderhou nie. Die swembad en Jacuzzi was nie warm soos geadverteer is nie. Die winkel, restaurant en kroeg bestaan bykans nie, en die trampolien en kinder klimrame is 'n enorme veiligheidsrisiko. Die dagbesoekers kom ontwrig die inwoners met hulle harde musiek, dans en drinkery tot na skemer. Ons is nie 'n gesin wat omgee vir primitief nie, maar dan wil ons nie so 'n bedrag per nag betaal nie. Ons sal dit glad nie aanbeveel nie.

Brenda V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda V
Saam met vriende

Lekker gekuier, hier en daar iets wat gepla het, sien onder.

Was ontvang by die hek alhoewel ons papierwerk daar was, was die sekuritietbeampte traag met die inboeking. Daar was 'n groep was baie geraas het maar toe dit donker word was hul stil. Alhoewel alles in die houthuis goed was, was daar ongelukkig vuil cutlery wat nie mooi skoongewas is nie - moet dit was voor ons dit kon gebruik om te braai.

Robin E - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Robin E
Saam met vriende

Geen diens, moet nie gaan in die week nie.

Ons het gebook vir dinsdag tot Vrydag. Ons maak die deur oop en dit ruik soos 'n hoërskool badkamer, omdat hulle daardie toilet fresheners by elke venter sit. Daar is geen seep in die badkamer nie. Ons moet selfs 'n toaster by 'n ander unit kry. Maar dis die minste van die probleem. Daar is niks om te doen nie, daar staan nêrens online dat alles toe is, soos die pooltafel, bar, warmswembad ens. toe is in die week nie. Daar is selfs bordjies orals wat sê oop in die week, maar dit was toe. Oneerlik. Ons braai-area was nie skoongemaak nie en die hek bly oop tot watse tyd van die aand en daar was geen sekuriteit wat naby aan ons patroleer het nie, so vreeslik onveilig. Ons bel die nommer in die huisie en die online gegee. Niemand antwoord nie, hulle gee duidelik nie om nie. Die plek word gerun deur die staff wat 'n handjie vol is. Dit is definitief nie die geld werd nie. Ons dog dis 'n goeie prys, maar toe is dit wel nie 'n goeie kopie nie. Ek sou hoop hulle gee ons darem van die geld terug of 'n naweekwegkombreek nadat hulle aan al hierdie probleme gewerk het. Maar dit lyk nie of dit enigsins beter sal raak nie, omrede dit so agter uit al is. As jy gaan, wat ek nie aanbeveel nie, maak seker jy het geld om uit te gaan en ander altiwiteite binne Harties te doen.

Salome K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en gerieflike wooneenhede met alles wat mens nodig het vir 'n gesinswegbreek.

Skoon kamers en woonkamer met TV en alle kanale vir sport, flieks en nuuskanale. Internet is net beskikbaar by die Skylounge, nie in wooneenhede nie. Ons besoek was in Julie en daarom was die warm swembad te koud om in te swem, omdat dit nie toegebou is nie. Onthou om eie handdoeke vir badkamer en swem en ook vadoeke te bring vir die kombuis. Beddegoed word wel verskaf.

Mathene S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Mathene S
Gesin met klein kinders

Dit is baie vervalle en daar is duidelik geen instandhouding nie.

Daar word nie gekyk na geraas, alhoewel daar oor gestipuleer word dat geen geraas gemaak mag word nie. Teëls in huis kraak spontaan, dak het muf en water was af.

Cecilia M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia M
Saam met vriende

It was great

Apes are irritating but we got used to them.

Neels B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neels B
Gesin met klein kinders

Lyk nie goed in stand gehou nie.

Eerste indruk dat plek bietjie vervalle is. Deure maak nie toe, ontvangskantoor is slordig, hoewel personeel vriendelik en chalet skoon is. Muurproppe werk nie almal nie.

Pieter P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir naweek slaapplek, onthou handdoeke.

Ons het bespreek vir chalet 27 wat slegs 'n dubbelbed het en volgens jul blad geen sitplek. Met aankoms laatmiddag/vroegaand is ons ingelig dat ons chalet 24 kry, en dit sonder enige verandering in tarief. Ons was dus aangenaam verras met die goeie uitleg en geriewe waarop ons nie gereken het nie (volgrootte yskas en sitkamer, ekstra slaapkamer met twee enkelbeddens). Die badkamer (wel, stort, toilet en wasbak) is bietjie ongemaklik met die deur wat so geplaas is dat mens daar rondom moet dans, maar dis funksioneel. Die TV/DStv-klank het wel 'n raserigheid op gehad wat baie steurend was, maar gelukkig was dit nie ons fokus nie. Die oord was nie besonder raserig nie en die klanke in die nag het my nie gesteur om te kon slaap nie. Jul blad dui aan dat handdoeke self gebring moet word, en dit geld vir skottelgoedlappe ook. Onthou maar sommer muskietdoders ook - daar was so 'n paar muskiete (en gelukkig is niks raakgeskiet nie). Die chalet was skoon en netjies met geen onaangename verrassings nie. Die sekuriteit by die ingang laat veel te wense oor tensy ons nie van ekstra maatreëls (kameras of so iets) bewus is nie. Dit lyk of enige voertuig ongestoord kan in ry, maar ek kan my misgis.

Lizanda J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizanda J
Gesin met klein kinders

Geen ontvangs.

Saterdagaand was daar harde musiek en lawaai. Ons kon nie slaap nie.

Dina E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus.

Die oord en verblyf is daar niks meer fout maar die naweek wat ons daar was het van die gaste vreeslik harde musiek gespeel en almal was "loud". Hulle het half die oord oorgeneem, drank in die swembad gedrink en net 'n veer vir ander mense gevoel. Sondag toe hul ry was als weer rustig en lekker. Waar is sekuriteit. Hul moet mense se musiek gaan uitsorteer. Elke rondawel het 'n groot kennisgewing geen musiek. Nou wat van die wat so oorneem? Gooi hulle uit, dis hulle wat 'n plek 'n slegte naam gee.

Hettie M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hettie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Affordable accommodation, but that is where it ends.

The chalet we stayed in was neat and clean, but I have nothing more to say. Other holidaymakers made our stay very unpleasant, there was no regard for rules, a sign saying no eating and drinking at the pool, but some 30 people ate and drank and partied with loud music at the pool till very late at night. They left all their rubbish there after the party and that was our view when we woke up early Sunday morning, hence we left at 08:00. No restaurant as advertised, no sky bar as advertised.

Marie G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marie G

Pateties.

Ontvangs onprofessioneel. Ligskakelaars in hoofkamer werk nie. Kakkerlakke in kombuiskaste. Geen skoonmaakdienste. Warmswembad se teëls sny jou voete. Komberse onprakties. Geen aircon in kamers by luukste eenhede. Grasperke nie baie gras, net grond. Waarde vir geld glad nie die moeite werd. Glad nie die aktiwiteite soos op webwerf nie. Restaurant buitewerking. Kinders se 'pool' area toe en vensters gebreek.

Annatjie J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker vir kort wegbreek.

Was bietjie raserig op sekere tye.

Melanie L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Melanie L
Gesin met tieners

Vriendelike sekuriteit was aan diens met aankoms en was baie hulpvaardig. Ongelukkig was dit teleurstellend van daar af.

Die eerste aand was baie aangenaam met minimale inwoners op die oord en almal het self by die oordreëls gehou en selfs die Saterdagoggend was rustig en aangenaam. Ons was die middag na 'n verjaardagpartytjie weg van die oord en was ongeveer sesuur terug met absolute chaos wat geheers het met harde musiek en meer mense wat intussen gearriveer het. Daar is duidelike borde op elke chalet se stoep en by die swembad wat sê "no noise", "no music", maar party mense steur hul eenvoudig nie daaraan nie en daar is ook niemand wat patrolleer en kyk dat die orde gehandhaaf word nie. Ek moes die selfoonnommer op die faktuur skakel na 'n motor vol jeugdiges wat onder die invloed was, kommentaar by die ruite uitgeskree het en toe boonop reg voor ons chalet langs die swembad parkeer het en verder drank geskink het. Ons het maar die braai idee laat vaar en na binne gekeer siende dat ek twee tienerdogters saam met my gehad het. Sekuriteit het eers omtrent 'n halfuur later opgedaag om hulle te gaan vra om die motor te skuif. Sondagoggend was weer raserig, so ons het verkies om weer die oord te verlaat en ander vermaak op te soek. Met ons terugkeer omstreeks halfses was dit nog groter chaos met mense wat die pad voor die chalets versper en ander inwoners wat moes gaan vra dat die motors geskuif word sodat hulle kan verbyry en ander wat hulle ook moes gaan vra om die musiek sagter te sit. Ek het daar en dan besef, braai is weer buite die kwessie en het my mense gevra om hulle tasse te pak sodat ons eerder in vrede by die huis kon gaan braai. So ons het die oord 'n nag vroeër verlaat as waarvoor ons bespreek was ten einde ons eie veiligheid en rustigheid te verseker. Albei kere wat ons die oord verlaat het, het niemand ons gestop by die hek nie. Ons het eenvoudig ingery en besef enigiemand kan daar inry sonder 'n probleem. Al die tafelmesse en vurke in die laaie pas nie een bymekaar nie, die plastiekopsnybord/grootplekmatjie wat voorsien word lyk al rof en vuil en ek het so gegril daarvoor dat ons liewers die eetborde moes gebruik om kos voor te berei. Geen handdoeke, opwaslappie/sponsie of vadoeke word verskaf nie en ons was ook nie vooraf daarvan in kennis gestel nie. Die chalets word beskryf as "luukse chalets" en glo my, buiten die grootskerm-TV met DSTV-dekodeerder en mikrogolfoond is daar is niks luuks daaraan nie. Die yskas het nie eens meer enige rakke in die deur oor om selfs hulle waterbottel in staan te maak nie en ek het die eierhouers wat ook bo in die deur behoort te wees bo in 'n kas gevind. Baie van die inventarislys se ware is ook nie in die chalet gevind nie. Die twee enkelbeddens het ook geen nagvalle gehad soos aangedui nie. Ek sou voorstel dat die webtuiste die oord van julle lys verwyder, want dit is beslis nie meer op standaard nie.

Charles D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Charles D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaklig!

Baie geraas, geen fans in die houthuis nie, matras is deurgeslaap, stort is vuil vol ou muf. Ons het by 2de nag sleutels ingegee en ander blyplek gaan soek! Bly weg as jy wil oorslaap.

Jan N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig natuurskoon, lekker uitgerus.

Die oord was skoon en die ligging is uitstekend. Naby aan winkels en tog ook very genoeg om nie die verkeers te hoor nie. Daar is beslis plek vir verbetering. Sal Baie help as die reels strenger toegepas word. Oral is kennisgewings op dat geen harde musiek of lawaai toegelaat word nie. Tog is daar Vrydagmiddag tot Saterdagoggend oorverdowende musiek gespeel. Sondagmiddag was dit die selfde. Ons hou van musiek maar ook binne perke. Dit is beslils 'n plek waar ons weer sal kuier.

Nicolene R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nicolene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Hartbeespoort Holiday Resort het baie agteruit gegaan. Niks lyk meer soos op die website nie. Die gras is lank en nie eers gesny nie. Daar is nie eers ontvangs nie. Ek was baie teleurgesteld.

Nicolene B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nicolene B
Gesin met klein kinders

Baie swak vir die prys, amper 'n traan gepik.

Die braaier se rooster was onbruikbaar vuil, sal nie eers probeer skoon krap. Mede mense met verblyf se onderklere hang die wêreld vol.

Riana L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters swak, geen netheid!

Die riool sisteem is heeltemal buite werking, selfsorg eenhede was nog nooit voorheen vir ons so onpersoonlik soos dit wat ons hierdie naweek beleef het nie!

Rozanne B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rozanne B
Gesin met klein kinders

Mooi natuur, maar die oord het aandag nodig.

Oulike houthuisie met als wat jy nodig het vir 'n lekker naweek weg, maar die Vrydagaand het mense by die swembad gekuier tot 04:00 die oggend en baie geraas en die personeel het niks daaraan gedoen nie. Onderhoud op die perseel is baie swak. Die kontaknommer wat in die huisie gegee word vir diens werk nie. Dit sal baie lekker plek wees as daar beter diens is en die plek onderhou word.

Tuelo K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tuelo K
Saam met vriende

Our stay there was very nice.

Please give attention to the toilets.

Caroline R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Caroline R
Saam met vriende

Very noisy despite the no music and no noise policy not for those seeking peace and quiet.

Lodge rooms are very basic, no cleaning products provided, no towels, shower only and no servicing over weekends. Very noisy despite huge signs saying no music and no noise. Had to phone the front gate at 02:45 am on the first night due to music blaring. Not recommended for those looking for a quiet getaway. Take mosquito spray.

Madelein F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Madelein F
Enkelreisiger

Not clean, noisy, dogs barking throughout the whole night. I checked out earlier.

Not recommended at all.

Frans F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frans F
Gesin met klein kinders

Was okay maar sal beslis nie terug gaan nie

Vreeslik baie geraas in oord, en daar word geen poging aangewend om mense still te maak nie

Nicolet M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nicolet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek verwag het vir geld nie.

Warmwater swembad was nie warm nie. Stukkende teëls het my voet gesny. Jacuzzi word nie skoongemaak na gebruik nie. Slegs water opgetop en bubblebath ingegooi. Geen tuiniere wat bietjie vee en skoonmaak nie. Baie sad dit was dubbel die prys van ander eenhede en baie, baie swakker oord.

Nelmari G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari G
Gesin met klein kinders

Rustig.

Ons het lekker gerus en hulle was baie hulpvaardig en vriendelike. Ons een houthuisie se warm water wou nie werk nie, toe skuif hulle ons na die luukse chalets sonder enige ekstra kostes. Hulle help dadelik as daar enige probleme is.

Melissa M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa M
Gesin met tieners

Mooi oord in rustige omgewing.

Oord geleë in rustige, boomryke area. Voldoende aktiwiteite. Eenheid was mooi skoon, kombuisware egter baie basies.

Elmarie L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elmarie L
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Hulle het gesê die geld is nie oorbetaal, dus moes ons dubbeld betaal.

Piet R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Piet R
Gesin met klein kinders

Geen handdoeke, vadoeke of stortmatjies nie.

Rondawels kort 'n upgrade.

Charlotte W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte W
Enkelreisiger

Heerlik ontspan en reeds weer bespreek.

Skoon, netjies, veilig.

Yolanda P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda P
Gesin met tieners

Die huisie was netjies en het als gehad wat mens nodig het.

Die huisie was glad nie sleg nie en sal weer daar oorbly. Die swembad is 'n ander saak. Die teëls in die swembad is skerp aangesien die sement al uitgewas het. My kind het sy voet lelik oopgesny. Daar is 'n perdebykorf onder die bruggie wat bo-oor die swembad loop en die kinders is gesteek. Gelukkig was hul nie allergies gewees nie. Dit was baie rustig Saterdagoggend, maar laatmiddag het 4 vrouens by die swembad kom sit en onbehoorlik opgetree.

Emil W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emil W
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Atmosfeer was lekker. Huisies lekker. Aktiwiteite/fasiliteite kan verbeter.

Thembi T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thembi T
Gesin met klein kinders

No noise rule is annoying.

The noise rule is annoying because you can't expect over 100 people to behave the same, keep quiet and sleep.

Mervyn C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mervyn C
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Het aan die doel vereis waarvoor ons dit gebruik het.

Plek was baie lekker. Net Saterdag was daar 'n ope familie dag en was daar baie mense en geraas. Hulle het ons by die inklok daarvan gesê. Oor die algemeen is dit 'n lekker plek vir 'n kort wegbreek.

Angela S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Angela S
Saam met vriende

Pictures on the website are deceiving.

It was a good stay, but the pictures on the website were deceiving compared to the real thing. Sky lounge wasn't even working, the Jacuzzi was cold instead of hot, rules are too strict.

Noko S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noko S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at the resort was amazing.

See stars.

Angilique S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angilique S
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Die Restaurant was reeds teen 20:00 toe, alhoewel die webwerf die indruk skep dat daar 'n restaurant is, is dit maar net meer 'n kiosk. Die plekkie is netjies en skoon en goed onderhou, maar die warmwater-swembad was nie werklik warm nie.

Frans K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans K
Gesin met klein kinders

'n Baie rustige wegbreekplek.

Die tentkamp waar ons gebly het was goed onderhou en netjies. Die ablusiegeriewe was skoon. Ons kon orals stap waar ons wou wees in die oord. Daar is genoeg om te doen vir oud en jonk en kan die oord aanbeveel.

Antoinette S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette S

Rustig en netjies.

Lekker gebly. Te min om te doen. Restaurant, kiosk en ander fasiliteite net oop oor naweke.

Elmarie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V
Gesin met tieners

Baie rustig.

Dit was 'n baie rustige naweek.

Rene K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rene K
Gesin met tieners

Nagmerrie, disaster, reëls geld net vir sekere mense.

Die inligting op internet is misleidend en tweedens is dit 'n nagmerrie, sal almal afraai om daarheen te gaan.

Itumeleng M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Itumeleng M
Saam met vriende

Nice place.

Had a great time and surely will come back again. Pools are nice and clean and staff are very helpful. Will recommend anyone to visit the place.

Hartbeespoort Holiday Resort se terugvoer

Thank you very much for taking the time to rate us.

Hartbeespoort Holiday Resort
Hennie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie V
Gesin met klein kinders

Kan beter.

Ablusiefasiliteite is vuil en word nie skoongemaak nie. Krane, toilette en pype lek. Swembaddens is vuil. Plek kort beter instandhouding en versorging. Fasiliteite lyk verwaarloos. Ons was in tentkamp. Tent en beddegoed was skoon maar stofie was oud en ketel stukkend. Slegs een kragprop buite wat werk.

Nelmari G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari G
Gesin met klein kinders

Rustig.

Heerlike wegbreek saam met 'n gesin.

Liza J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza J
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Ontvangs was hulpvaardig en behuising was netjies en veilig.

Lolita K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lolita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Was baie rustig, het dit baie geniet.

Wilma S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sleg, geen geriewe.

Geen restaurant, geen kiosk, geen warm swembad.

Jessica V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jessica V
Gesin met tieners

Dit was rustig. Skoon en netjies.

Die eenheid was baie skoon en netjies. Rustige omgewing.

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 140 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ou Rustenburgweg, R513, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4mVe1517oj7LBuOK8FMruEN9AfHqbTBOB56rXgCp0e8ytdT8xs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 63 5 1 3 Old Rustenburg Road R513 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.702614632705 27.853402523279
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!