LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie | LekkeSlaap
+15

Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 13, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie bied gehalte-selfsorgverblyf vir vakansiegangers en dis ideaal vir 'n gesin. Die privaat eenheid is op die grondverdieping van die dubbelverdiepinghuis, maar het sy eie ingang. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, besienswaardighede en die opgegradeerde ATKV-Oord met sy pretpark geleë.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met gemaklike slaapplek vir 4 gaste. Daar is ook 'n slaapbank met ekstra slaapplek vir 1 volwassene of 2 kinders teen ekstra kostes. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is toegerus met selfsorggeriewe en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring, want dit word nie voorsien nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Essenhoutlaan 13, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 13, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f57cae4cc3d0c56e29c0c3757b0391700081ec8ed8e0bd0e76d32c721110dc17109096807ad882f8ea5e408ce1f6f28c368?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 13 Essenhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.122771 22.09719
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!