Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dj V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj V
Gesin met klein kinders

Ek sal regtig elke jaar daar gaan bly.

Wonderlike mense by wie ons gebly het. Kan vir hulle net dankie se vir alles wat hulle vir ons gedoen het. Was vreeslik lekker om daar te kon bly. Baie netjiese huis en alles is daar wat met nodig het. Verseker 10/10 en beveel dit vir enige paartjie aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip L
Gesin met tieners

Ons verwagtinge is met groot mates oortref deur hierdie netjiese blyplek met vriendelike en behulpsame ondersteuning van Eben en Elize.

Ons het Hartenbos Heuwels Holiday Accommodation met sekere vooropgestelde verwagtinge bepreek. Groot was ons verbasing oor die netheid, veiligheid en ideale ligging van die gastehuis. Die vertrekke is lekker ruim en gemaklik en daarby is dit baie smaakvol en in pas met modes. Ons het baie van die kleurskakerings in die vertrekke gehou en die sjokelade in die kamers, koekies en beskuit in die leefarea was goed gebruik. Hoewel die perseel nie omhein is nie, is dit baie veilig en het ons nie vir 'n sekonde beangs gevoel nie. Die gastehuis is binne maklike bereikbare afstand van alles waar ons wou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie se terugvoer

Middag Phillip
Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit en is bly julle het dit geniet hier by ons. Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te verwelkom.
Eben en Elize

Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie
Estelle V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Gesin met klein kinders

Elize se gasvryheid ken geen perke!

Heerlik gebly. Elize het die ekstra myl geloop en ons was baie beferf en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie se terugvoer

Beste Estelle,

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang en julle is altyd welkom.

Groete,
Elize

Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie
Heidi V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Gesin met klein kinders

Silwerskoon, met vriendelikheid ontvang, alles 100%.

Daar is nie genoeg sterre om die netheid te beskryf, ons is baie beïndruk, en was eintlik baie hartseer om te gaan. Sal enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Dit was die prys oor en oor die moeite werd. Baie dankie, ons het 'n baie lekker vakansie gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie se terugvoer

Hi Heidi
Baie dankie vir jou mooi resensie.
Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te ontvang.

Groete
Elize

Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie
Vanaf R2 300
R2 300 R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 13, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f57cae4cc3d0c56e29c0c3757b0391700081ec8ed8e0bd0e76d32c721110dc17109096807ad882f8ea5e408ce1f6f28c368?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 13 Essenhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122771 22.09719
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem