Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Lagoon Resort

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 346

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir Hartenbos Lagoon Resort
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.9/5
Darryl D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Darryl D
Saam met vriende

Pleasant and delightful setting.

All good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomien M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jacomien M
Gesin met klein kinders

Nie tevrede met standaard van verblyf nie.

Die Resort is nie goed instand gehou nie, ons eenheid was nie goed skoon gemaak nie en die fotos is misleidend. Die bestuur by Hartenbos Resort was vriendelik en behulpsaam, maar ek sal steeds nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustige atmosfeer.

Dis baie sentraal en naby al die strande. ’n Mens kan die omgewing ontdek en terugkeer na 'n rustige, kalm atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connie K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek, netjies en sal definitief weer daar gaan bespreek.

Die mense is vriendelik en behulpsaam. Ligging is uitstekend. Baie rustig. Plek is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mildred V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildred V

Excellent value for money.

The place was well stocked with things that you need - bedding, towels, toiletries, furniture and kitchen gear. The situation of the toilet, though, was a bit unusual. A bit far from the main bedroom, although the en-suite had a bath and basin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B

Lekker, met baie vriendelike professionele diens.

Vriendelike ontvangs. Verblyf baie lekker. Kinders het kanoe's baie geniet. Swembad uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie E - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie E
Gesin met klein kinders

Was aangenaam, maar slaapkamers baie klein en vensters maak oop op oop gang waar almal verbyloop.

As die plek vol bespreek is, sal dit nie baie lekker wees om daar te bly nie, want daar is nie baie privaatheid vir dié wat op die grondvloer bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Pad, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0600bfbf89f75372639064fe97d6a796c87289c5ce4c0cead4f0a1b58de37540e32748fd7036ea4a718dc1182599fc99be2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118437171108 22.11764063268
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem