Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2026 tot 13 Jan 2027.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2026 tot 13 Jan 2027.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word met elke bespreking gehef en is met aankoms betaalbaar. Dit sal 15 dae na jou vertrek terugbetaal word nadat die eenheid nagegaan is.
'n Skoonmaakdiens word 1 keer per week ingesluit. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen ekstra koste gereël word.
'n Addisionele R50 is betaalbaar vir 'n tweede voertuig per eenheid.
Matrikulante- en studentegroepe word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hartenbos Landgoed, Unit 13, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang