Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Landgoed 64

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Hartenbos Landgoed 64
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mara L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara L
Gesin met klein kinders

Dit was puik.

Hartenbos 64 was alles wat ons van vakansieverblyf gesoek het: 'n huis weg van die huis. 'n Pragtige, smaakvol gemeubileerde en goed toegeruste huis wat ook privaatheid bied in 'n veilige eko-landgoed. Hier kan mens nog in die strate stap en die mooi tuine waardeer sonder om oor jou skouer te loer. Kinders kan fietsry in die strate of in die mooi swembad baljaar. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hartenbos Landgoed 64 se terugvoer

Baie dankie Mara. Sien uit daarna dat julle weer sal kom.
Gtoete
Jackie

Hartenbos Landgoed 64
Sonette D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette D
Gesin met klein kinders

Terdeë geniet!

Sien ster-gradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met tieners

Moderne verblyf in 'n landelike atmosfeer.

Sal dit by ander aanbeveel en gaan beslis volgende jaar terug daarna!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 64, Hartenbos Landgoed, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwNTNkZDMyLTdlYzctNGJjMy05MjUxLTNmZTgyMDBlMTQ0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Unit 64 Hartenbos Landgoed 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114442731013 22.117103934288
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem