LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Harvey's Cottage | LekkeSlaap
+7

Harvey's Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harveyweg, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R685 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Harvey's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat, troeteldiervriendelike kothuis. Dié kothuis is in 'n stil en sentrale voorstad in Bodorp, George, geleë. Die kothuis is ideaal vir 'n ontspannende vakansie, 'n oornagplek of 'n sakereis. Harvey's Cottage het sy eie privaat ingang en parkeerplek.

Die kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n ruim oopplan-solderkamer met 'n koninggrootte-bed wat verander kan word indien gaste afsonderlik wil slaap. Daar is ook 'n ekstra slaapkamer met 'n driekwartbed. Linne word voorsien. Die kothuis het 'n badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. 'n Eerlikheidskroegie is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n privaat dek. Die kothuis is naby 'n privaat hospitaal en 'n staatshospitaal en is sowat 20 minute se ry vanaf Victoriabaai en sowat 15 minute se ry vanaf George-lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Harvey's Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Harvey's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Harveyweg, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harvey's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf R685
per nag (plek vir 3)
Vanaf R685
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harveyweg, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIdV1bEfkAclfjHM2HChFfGdZQ0GiJ4gTu1EdNCq1NDzzhfOjec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R685  per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 Harvey Road Bodorp 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.951372577844 22.463231311674
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!