Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Muller

Haus Miller Room 6
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is baie gerieflik met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die moderne badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook DStv, Netflix, WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en veilige parkeerplek. Die kamer het 'n privaat ingang buite die gastehuis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit moet vooraf gereël word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Family Room 2
Vanaf
Vanaf R1 990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is ’n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie en koffie- en teemaakgeriewe. In hierdie kamer kan gaste die straatgeraas van voertuie hoor. Die kamer het 'n privaat ingang en dis buite die gastehuis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit moet vooraf gereël word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Haus Muller Twin/King Room 1
Vanaf
Vanaf R1 990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV, lugversorging, 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en 'n koffieskinkbord in. Daar is ook 'n enkelbed in die sitarea.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit moet vooraf gereël word.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 7, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdYnwrPbNIbwSGo9l0SmbFa6DSlK6FuRt1DY23TEdo1ZqmUAGeA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 7 Hoof Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.176734241287 18.893030617756
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem