- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Hoof Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Haus Muller bied B&B-verblyf in Clanwilliam, 'n oulike gehuggie aan die voet van die Sederberge. Die dorp is bekend vir sy verbouing van rooibostee, sowel as die Clanwilliamdam, wat 'n gewilde bestemming vir 'n verskeidenheid watersportsoorte is.
Haus Muller bied 7 verblyfopsies. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens, en elke kamer het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV, lugversorging, 'n yskas en 'n koffieskinkbord. Sommige kamers het 'n mikrogolfoond.
Daar is 'n gemeenskaplike leefarea en tuin beskikbaar vir gaste. Veilige parkering word ook voorsien. Aandete kan teen 'n ekstra koste en met vooraf reëling voorsien word. Die gastehuis het sonkrag.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Clanwilliamdam, die Sederberg-wildernisgebied, die Clanwilliam Museum, die Pakhuis-bewaringsgebied en wynlandgoedere.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 85
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 7 Hoof Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Haus Muller het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Hoof Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang